LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig

  • 0

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith.

Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Sommige ander verbeeldingryke woorde het nie die paal gehaal nie, omdat die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël.

Kyk hier na die ander inskrywings vir woord van die jaar 2021.

Lees ook:

Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Wat is LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015?

Woorde van 2014

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top