Woorde van 2014

LitNet het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevra om diĆ© woorde van 2014 uit te sonder. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT, het ‘n lys woorde gestuur wat die WAT-personeel meen vanjaar op Suid-Afrikaners se lippe was.