LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig

  • 0

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020 is COVID-19, voorgestel deur Gustaf Claassens.

Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Sommige ander verbeeldingryke woorde het nie die paal gehaal nie, omdat die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël.

Kyk hier na die ander inskrywings:

Woord van die jaar 2020: eerste inskrywings

Woord van die jaar 2020: nog inskrywings

Woord van die jaar 2020: laaste inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top