Pasverskyn: In die tyd van die gif deur Dana Snyman

  • 0

Titel: In die tyd van die gif, ’n jaar en ’n half in stories
Skrywer: Dana Snyman
ISBN: 9780624090885
Uitgewer: Tafelberg

Min sou Dana Snyman weet, toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk, dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort soos  handomkeer sou verander. Dana verwoord die ervaring van die daaropvolgende agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif  ’n moet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top