Jason Lloyd

Jason Lloyd is a political and economic commentator, thinker, columnist, short story writer, journalist, "accidental" public servant and media & communication specialist.

Jason Lloyd is ’n politieke en ekonomiese kommentator, denker, rubriekskrywer, kortverhaalskrywer, joernalis, "toevallige" staatsamptenaar en media- en kommunikasie-spesialis.

KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)

Jason Lloyd 2013-04-03 "Wie se geskiedenis? Watter se geskiedenis? Watter Afrikaanse geskiedenis word hier van gepraat?"

“Ek het maar net saam met die baas gekom”?

Jason Lloyd 2013-03-21 "Kyk, in hierdie land is dit mos doodsonde om bruin kwessies – wat dit ook al mag beteken – in die openbaar te noem."

Hoe kan ons die onderwysstelsel in hierdie land verbeter?

Jason Lloyd 2013-03-19 "Die regering se aankondiging dat hy alle skole met biometriese inklokstelsels gaan toerus, kan die chroniese afwesigheid van onderwysers doeltreffend aanvat."

Goeie nuus vir Afrikaanses

Jason Lloyd 2013-02-26 "Afrikaanses het die laaste tyd goeie nuus oor die stand van hul taal ontvang en ek hoop op nog suksesstories."

Mamphela Ramphele stig dalk binnekort ’n nuwe politieke party

Jason Lloyd 2013-02-18 "Ramphele sal dus ’n geloofwaardige politieke leier wees wat oor etniese, politieke en ekonomiese grense respek en aanvaarding sal afdwing."

Die middel van die pad ná Mangaung

Jason Lloyd 2013-01-24 "Sê wat julle wil van die ANC, maar dit is steeds die mees demokratiese organisasie wat verkiesing van sy leiers betref."

Hond se gedagtes

Jason Lloyd 2013-01-17 "Hel, president Zuma, ek het die nuwe jaar met pure 'slegte' hond se gedagtes binnegehardloop en dit is alles u skuld."

Fracking

Jason Lloyd 2012-12-11 "Vir duisende arm en werklose swartes en bruines bied fracking miskien die kans om uit hul haglike Karoo-omstandighede uit te styg. Reeds daarom pleit hulle dat fracking ten minste ’n kans gegee moet word."

In Memoriam: Jakes Gerwel

Jason Lloyd 2012-12-07 "Die ontydige dood van Jakes Gerwel is ’n geweldige slag vir die hele land, maar veral vir sy gemeenskap – die bruin mense."

Die plaaswerkers is ware landbouers

Jason Lloyd 2012-11-30 "Dit is hoog tyd dat Suid-Afrika ’n loflied vir alle plaaswerkers moet sing: vir hul onbaatsugtige diens aan die land. Omdat hulle selde kla en nooit maklik tou opgooi nie, slegte werksomstandighede ten spyt. Ware landbouers is hulle beslis."

Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture

Jason Lloyd 2012-11-19 "Is dit veilig en regverdig om te vra hoekom invloedryke posisies in die DA vir wittes en die seremoniële posisies sonder invloed vir gekleurdes gereserveer word?"

Wat is 'n man sonder 'n das?

Jason Lloyd 2012-11-05 "Wat is ’n man sonder ’n das? Dit is die vraag wat onwillekeurig by my opgekom het nadat ek die boek Eindstryd deur die filosoof Willie Esterhuyse gelees het. Dié boek is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners gedurende die jare tagtig."

Oos-Kaapse ANC nie meer die bakermat nie

Jason Lloyd 2012-10-09 "Die Oos-Kaapse ANC is nie net verdeeld oor wie dié organisasie se volgende president moet wees nie – dié eens magtige ANC-provinsie se ledetal is ook besig om te daal."

Woolworths-debat: Dis nog steeds swart en bruin mense wat kasregisters slaan

Jason Lloyd 2012-09-19 "Dit is onsensitief van Solidariteit om op die gevoelens van wit mense te speel dat Woolworths hulle uitboender of uithou."

Waarom 'n minderheidsberaad gehou moet word

Jason Lloyd 2012-09-13 "Daar is niks gevaarliker as om ’n samelewing te bou terwyl ’n groot deel daarvan uitgesluit voel nie. As hulle nie ’n aandeel daarin het nie, voel dit asof hulle niks het om te verloor nie. Só het wyle dr Martin Luther King op ’n gepaste tydperk in die Amerikaanse geskiedenis gesê."
Top