Jason Lloyd

Jason Lloyd is a political and economic commentator, thinker, columnist, short story writer, journalist, "accidental" public servant and media & communication specialist.

Jason Lloyd is ’n politieke en ekonomiese kommentator, denker, rubriekskrywer, kortverhaalskrywer, joernalis, "toevallige" staatsamptenaar en media- en kommunikasie-spesialis.

Pallo Jordan se nalatenskap

Jason Lloyd 2014-08-21 "Hoe gaan politici wat in die Jordan-skaduwee agterbly, hulle vorentoe gedra?"

Elke mens is 'n storie

Jason Lloyd 2014-07-29 "Moenie die storie oor die man vergeet nie. Dit is iets om te vertel."

Ope brief aan Steve Hofmeyr

Jason Lloyd 2014-07-16 Want hoe het Russel Botman gesê? "Word ’n meningsvormer vir ’n beter toekoms, ’n leier vir geregtigheid, ’n leier vir waardigheid vir almal."

Identiteitspolitiek

Jason Lloyd 2014-06-10 "In Suid-Afrika het identiteitspolitiek, of liewer 'identiteit', ’n histories ongepoetse betekenis vanweë die etniese en rasbeskouinge wat aan dié woord kleef."

President Zuma se kabinet

Jason Lloyd 2014-06-03 Wat dink Jason Lloyd van die nuutgekose Suid-Afrikaanse kabinet?

Die spook van Uniondale

Jason Lloyd 2014-05-19 "Wie onthou nog die storie van die Uniondale-spook? Die dame wat grusaam verongeluk het terwyl sy op pad was om te gaan trou."

Lindiwe Mazibuko bedank

Jason Lloyd 2014-05-14 "Mazibuko se skielike bedanking as parlementêre leier van die DA het vriend en vyand op die politieke toneel onkant betrap."

Verkeersbeamptes en ander pretbederwers

Jason Lloyd 2014-04-16 ‘n Verkeersbeampte het hierdie buitelanders se pret bederf en in die proses Suid-Afrika ernstige skade en skande berokken. Lees wat dink Jason Lloyd.

Ons bewoon 'n verdeelde land

Jason Lloyd 2014-03-25 “Sampie Terreblanche se boek <em>Verdeelde Land</em> het ons weer eens pynlik herinner aan die chroniese armoede en die maatskaplik-ekonomiese ongelykheid in Suid-Afrika.”

Die DA verswart

Jason Lloyd 2014-02-20 Waarheen nou?

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

Jason Lloyd 2014-02-05 Wat dink almal nou van Ramphele? Jason Lloyd gee sy mening.

Klein politieke ideale en groot politieke prestasies

Jason Lloyd 2014-01-14 “Die mees brandende kwessies waaroor inwoners van Gerald Smith, Rosedale en KwaLanga in Uitenhage ontstoke is, is ? gebrek aan laekoste-behuising, onvoldoende vullisverwydering, slaggate in strate of toegangspaaie, en die hoë werkloosheidsyfer, veral onder die jeug.”

Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig

Jason Lloyd 2013-12-18 "Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."

Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel

Jason Lloyd 2013-12-06 Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ? onuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.

Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN

Jason Lloyd 2013-12-02 “Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”
Top