Jason Lloyd

Jason Lloyd is a political and economic commentator, thinker, columnist, short story writer, journalist, "accidental" public servant and media & communication specialist.

Jason Lloyd is ’n politieke en ekonomiese kommentator, denker, rubriekskrywer, kortverhaalskrywer, joernalis, "toevallige" staatsamptenaar en media- en kommunikasie-spesialis.

Die onafwendbaarheid van ouderdom

Jason Lloyd 2012-01-24 Miskien sou dit erg neerslagtig wees om aan die begin van 2012 oor die onafwendbaarheid van die dood te skryf.

Invloedryke bruin intellektuele

Jason Lloyd 2012-01-17 Onwillekeurig het die vraag by my opgekom: Wie is die mees invloedryke (openbare) intellektuele in die bruin gemeenskap? So plaas ek toe dié vraag op Facebook en ’n debat soos min het gevolg.

Stellenbosch moet verengels

Jason Lloyd 2012-01-17 Dit is in die belang van die voortbestaan van Afrikaans en vir al sy sprekers dat die Universiteit Stellenbosch so spoedig moontlik moet verengels.

Bok-afrigter: storie van hartseer, maar ook van hoop

Jason Lloyd 2011-11-22 Die storie van Peter de Villiers as Bok–afrigter – nog tot volgende maand (?) – is ’n storie van hartseer, maar ook van hoop en blydskap. Toe hy vier jaar gelede die geleentheid gekry het – weliswaar op omstrede wyse – is

Alle mense is stories

Jason Lloyd 2011-11-16 Dit is ’n bekentenis of belydenis wat ek teenoor Jakes Gerwel moet doen omdat ek die verhaal oor ’n uitsonderlike inwoner van Somerset-Oos nog nooit geskryf het nie. Die besoek aan Somerset-Oos wat dié belofte voorafgegaan het, het so begin. Dit ...

Welvaartbelasting

Jason Lloyd 2011-08-30 Die meerderheid wit mense (en veral Afrikaners) toon geen begrip van, berou oor en respek vir die kroniese skade wat slawerny, kolonialisme en apartheid aan swart mense (in die breë generiese sin) aangerig het nie. Die klank, toon en aard van ...

Mondli Makhanya het nie ’n gewete nie. Hy moet bedank.

Jason Lloyd 2011-08-25 Mondli Makhanya is ’n kat met nege lewens, wat al lankal moes bedank het. Trouens, hy moes al by drie geleenthede bedank het, maar hy het nie. Tydens dié geleenthede moes drie rubriekskrywers en ook ’n ...

Bloedoffers vir spraakvryheid

Jason Lloyd 2011-08-02 Wat is die ergste wat met ’n skrywer of digter kan gebeur? Natuurlik sal menige mense die maklike en ook baie hartseer antwoord – die dood – as antwoord gee. In baie gevalle is die dood egter die beste uitweg. ...

Colour(ed) TV behoort verwelkom te word as 'n begin tot erkenning

Jason Lloyd 2011-07-26 Konsensus onder bruines oor die verskyning van Colour(ed) TV op SABC3 bestaan nie. Sommiges sê dit is ’n klomp gemors, terwyl andere dit as ’n geleentheid sien – om bruines se seldsame verskyning op TV ...

Die Taalwet se haalbaarheid

Jason Lloyd 2011-07-20 Hoe prakties haalbaar is die volle implementering van die voorgestelde Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale? In beginsel is dit ’n wonderlike idee wat moet toesien dat al 11 amptelike tale soos verskans in die Grondwet (Wet ...

Die DA moet transformeer

Jason Lloyd 2011-06-15 Hoe die DA sy gekonsolideerde wit, bruin en Indiër-steun en ietwat verhoogde swart steun in die onlangse munisipale verkiesings gaan omskep in ’n party met inklusiewe strukture en nasionale beleid, gaan geen maklike ...

Ons: Standpunte van annerkant die treinspoor: Wyngaard omseil omstrede kwessies

Jason Lloyd 2011-06-08 In sy bundel rubrieke skryf Heindrich Wyngaard veral oor “kwessies wat hul bestaan in die bruin gemeenskap het of wat bruin mense in die eerste instansie raak”, dus oor die kompleksiteit van (bruin) Afrikaanssprekendheid in ’n postapartheid-Suid-Afrika.
Top