Izak de Vries

Izak de Vries het ’n honneurs in skeppende skryfwerk gedoen en toe ’n MA-verhandeling oor André P Brink se Inteendeel. Hy het egter ewe veel geleer by die Universiteit van die Lewe. Op vyftienjarige ouderdom begin hy reeds as joernalis sy kamera- en woordvaardighede kombineer om sakgeld te verdien. Skaamteloos erken hy deesdae die invloed wat talle subredakteurs van verskeie koerante en tydskrifte op hom gehad het. Om dié rede probeer hy deesdae terugploeg deur werkswinkels aan te bied waar ander weer uit sy praktiese ondervinding kan leer. Sy eerste bundel kortverhale, Kom slag ’n bees, verskyn in 1996 en die tweede, Byna liefde, in 2006. Talle kortverhale en verskeie van sy gedigte is reeds gepubliseer in versamelbundels, veral dié wat op die skolemark gerig is. In sy vrye tyd skryf hy graag die goed wat hý wil skryf, neem hy die foto’s wat hý wil neem en spandeer hy tyd met sy gesin. Hy is ook mal oor lees en spandeer soveel tyd as moontlik in die natuur – veral daar waar selfone nie werk nie en kragpunte nie eens ’n gedagte is nie. Om fiks te bly, draf hy. Foto: Theodore Rossouw

Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop

Izak de Vries Teater 2023-07-03

"Swartwater handel oor die lewe van ’n nomadiese groep mense wat nooit behoort nie. Eers trek hulle agter hulle vee aan, dan word hulle deur wit base weggejaag van plase af en moet weer elders gaan bly."

Pieter Odendaal se Droomwerk bring postkoloniale denke na die hospitaal

Izak de Vries Teater 2023-07-03

"Tydens die era van modernisme en kolonisasie het Westerse medici geglo dat jy enige iets met ’n pil moet kan behandel. In die era van die postmodernisme en die bestuur van diskoerse om dekolonisering, word omgewingsfaktore deeglik in ag geneem."

In gesprek met Didi Potgieter oor Hoe om ’n hart te steel

Naomi Meyer, Izak de Vries, Didi Potgieter Skrywersonderhoude 2023-06-29

Didi Potgieter se stomende romanse Hoe om ’n hart te steel het pas verskyn. Naomi Meyer en Izak de Vries het haar vyf vrae elk gevra.

An interview with Nina Schumann

Izak de Vries, Nina Schumann Interviews 2023-06-27

What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.

Jakob by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"Those with some understanding of the Old Testament or the Quran would know that Abraham was about to sacrifice his son Isaac on the altar when God intervened by providing the world’s first scapegoat. Without the goat, there would have been no Jacob."

Pumla – rest at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The play ends with a repeat of the opening scene, which suggests that the cycles of violence may be perpetual and not limited to a single event."

Hairology at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The clever structure provided a fun-filled 45 minutes during which many poignant stories about hair, and people’s reaction to hair, managed to be told."

The king of broken things by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2023-06-26

"The king of broken things must rate as one of the most magical tales I have ever seen on any stage."

Schreiner’s legacy attracts international contributors to Cradock

Izak de Vries Books and writers 2023-06-21

"Academics from Sweden, Australia, the United Kingdom and, of course, South Africa descended on Cradock during the latest edition of the Schreiner Karoo Writers Festival, which took place from 15 to 18 June 2023."

The AVBOB Poetry Project helps thousands of Karoo learners

Izak de Vries, Melina Smit Interviews 2023-06-09

"As they like to ask in business: is it scalable? Yes, the desired outcomes are hugely scalable."

In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire

Izak de Vries, Ari Seirlis Books and writers 2023-06-08

"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."

Getye van tyd op Jeffreysbaai bekendgestel

Izak de Vries Boeke en skrywers 2023-05-30

"Die tyd en die getye word saam ingespan om soms ’n tydsgees en soms ’n tydloosheid saam te vat."

Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie

Izak de Vries Menings 2023-04-26

"Sy verswyg gerieflikheidshalwe dat ’n cis vrou, soos sy, ook nie die geleefde ervaring gehad het om as trans vrou gebore te word nie. Sy probeer duidelik nie eens die trauma van trans vroue verstaan nie."

Laurinda Hofmeyr gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees

Izak de Vries, Laurinda Hofmeyr Suidoosterfees 2023-04-24

"Die gedigte wat gesing word, is dié wat lekker klink as ons twee dit begelei. Daar is wel vyf verskillende sangstemme wat oorgenoeg variasie verskaf."

Anna Davel gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees

Izak de Vries, Anna Davel Suidoosterfees 2023-04-24

Mixtape van die liefde bring Antjie Krog se bloemlesing met dieselfde titel na die verhoog. Izak de Vries het met Anna Davel gesels terwyl sy tussen produksies rondhardloop.

Top