Beginnerskrywer gebruik resensies as "bomme" teen haar mededingers
2023-12-13"Haar werkswyse was, na bewering, om onder talle vals name slegte resensies oor ander skrywers se boeke op Goodreads te plaas."
’n Gesprek oor Gebeente | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-12-06Waarom kry ’n mens nie die dorpie Gebeente op ’n kaart nie? Hoekom het hierdie roman twee mense wat ’n misdaad moet ondersoek – die gewone speurroman het dikwels net een speurder nodig?
Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking
2023-12-04"Diegene wat ’n literêre interteks soek om Jesaja 57:21 mee te verstaan, lees gerus Etienne van Heerden se kortverhaal 'My Kubaan' uit die bundel met dieselfde titel. Baie mense kan steeds nie rus vind na die Grensoorlog nie."
Die kerkseun deur WA Janse van Rensburg: ’n lesersindruk
2023-11-21"Die ander deel van die storie word sommer op die (baie mooi) voorblad uitgespel. Willem ontmoet ’n wulpse vrou en daar word ’n appeltjie gepluk, wat natuurlik ook konflik teweeg bring."
Dis net vel, my pel: ’n onderhoud met Izak de Vries
2023-10-24"Aangesien alle mense in Afrika, naby die ewenaar, ontstaan het, was al die eerste mense se velle swart. Ons almal het dus swart voorouers."
’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-18"Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees."
Busrit in die aand: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Hierdie produksie het natuurlik my oog gevang weens die titel, maar die feit dat Frank Freeman die kitaar sou optel, was my grootste dryfveer om dit te gaan sien. Dié kêrel mag maar ’n kitaar hanteer."
All my ex-lovers are dead: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Maria Vos se rou, eerlike interpretasie van ’n teks oor liefde en verlies het gemaak dat jy haar ’n drukkie wou gaan gee aan die einde."
Reckless Daughter: Joni Mitchell: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Wat is ’n Woordfees sonder die musiekmissionarisse wat ’n ikoon huldig? Kerneels Breytenbach en Danie Marais het ’n besondere kennis van kontemporêre musiek en kan heerlik gesels. Toe bring hulle Desmond Painter aan boord, en siedaar: ’n Wenresep!"
Boesak en die doelbewuste on-onthou | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Meer as Boesak se lewe word só belig, talle helde van wie die name lank nie meer genoem word nie, word vir ’n oomblik weer hardop uitgespreek."
Sindiwe Magona celebrated with an exhibition at Amazwi
2023-10-17"The exhibition will be open to the public for a number of months."
Die vegetariër is spektakulêr en deksels moeilik | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Wat Jaco Bouwer met die stel aangevang het, is reeds die geld vir die kaartjies werd. Gooi dan nog die musiek en die akteurs en die ligte by, dan prut die koue pampoen en die vuurwarm rissies gou vir ’n feesmaal."
On racism at book festivals
2023-09-28"White supremacy must be stopped. Festivals should be safe, inclusive and welcoming spaces to all."
Die sprekers | The speakers: Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-09-27Altesaam 32 sprekers het aan die 2023 Etienne van Heerden Veldsoirée deelgeneem. | During the 2023 Etienne van Heerden Veldsoirée 32 speakers participated.
In gesprek met RR Ryger oor Drank, seks en David Bowie
2023-09-04"Liefde is for sure gevaarlik. Luister maar net hoe klop jou hart as jy verlief is. Jy kan ’n hartaanval kry van opgewondenheid."

