World book day: Four young-adult (YA) authors chat about their work
2024-04-23"I was asked to speak about young-adult fiction (YAF). It is a topic I am passionate about, and I love reading YAF, but I am really old. That was one of the reasons I asked four YA authors to share their views on their own writing with the girls. The authors agreed to share their insights with the rest of the country on World Book Day."
SOF Junior: 1 500 kinders per dag kry kuns en kos
2024-04-23"Marieta Nel het besef dat, hoe groot die geleentheid ook al vir die kinders en jongmense is om na die teater te gaan, dit onverantwoordelik sou wees om hulle sonder kos huis toe te stuur. Toe begin sy bel. Iets soos daardie mooi verhaal oor die brood en die vissies het gebeur."
Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"
2024-04-22"Ek is skaam oor sulke gekke uitsprake in die naam van Afrikaans. Ons is nie almal so nie."
KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur
2024-04-08"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."
KKNK 2024: Monsters
2024-04-08"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."
KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan
2024-04-08"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."
KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024
2024-04-08"Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat."
KKNK 2024: Patmos, ’n teaterresensie
2024-04-05"Is die bestuur van verhoudings nie ook soms soos die dophou van ’n gebeurtenishorison nie? Sê nou maar. Dalk gebeur iets aan die ander kant van ’n swartgat; dalk is die liefde iets wat weer kan ontstaan na die bloeddorstige einde van ’n vorige verhouding."
Vyf vinnige vrae aan Lizané Basson, algemene bestuurder van die KKNK
2024-03-21"Ons kantoor is in Die Neelsie op die terrein van Arbeidsgenot en enige lid van die publiek kan ook ’n toer kom doen deur die terrein en CJ Langenhoven se huis."
’n Onderhoud oor “Die laaste grap van Kleiburg”
2024-03-13"Toe ek my pa se goed uitpak die jaar voor laas, vind ek die manuskrip in een van die staalkabinette waar hy alles van waarde liasseer het. Want die grap, dié het hy geweet, was nog lank nie koud nie."
Q&A with writer and director of Mercy, Zubayr Charles
2024-03-12"A common discourse in Islamic and Cape Malay households here in Cape Town is the severe disdain projected onto those who place their parents in old-age homes. My goal with Mercy was to portray the subtle nuances and complexities as to why people make those decisions."
Smaakmakers? In gesprek met Stefaans Coetzee oor sy toekenning
2024-03-04Netwerk24 het Donderdag 29 Februarie 2024 die wenners bekendgemaak van talle kategorieë smaakmakers. Stefaans Coetzee is as die wenner aangewys in die kategorie "Boeke met NB-Uitgewers". Hoe voel hy oor die term smaakmaker? Kan ons smaakmakers se besprekings van boeke vertrou? En: Hoe word ’n mens ’n smaakmaker?
Buried treasure is ’n skat vir leeskringe wat nie omgee vir diep delf nie
2024-01-12"Vir ’n leeskring wat nie bang is nie, gaan hierdie boek baie skatte oplewer. Maar die titel sê dit reeds: ’n Leser moet grawe om by die skatte uit te kom."
How to hide inside a three deur Jane van der Riet: ’n lesersindruk
2024-01-08"As ’n mens kinders grootgemaak het (soos ek), met ’n dokter getroud is (soos ek), en nie perfek is nie (soos ek), dan kan jy dikwels nie help om saam met die karakter te lag nie. Al is dit nie noodwendig alles snaaks nie, en al is dit net om jou eie gesig in die situasie te herken."
The Ecca group of poets launches The salt of being
2023-12-18"The group writes poetry, publishes an anthology and uses the money raised to fund their next anthology."

