Die leë kamer
2013-11-07 Ek is dankbaar vir die geleenthede wat ons kinders kry en ek hoop, dat hulle eendag dieselfde mag ervaar.Toe ontmoet ek hom; ek, my vriend
2013-10-24 "Die pad na ’n lekker vriendskap met myself, is toe ’n ervaring wat groot vriendelikheid en geduld vereis."Altyd gedag aan 'n boom
2013-10-23"Ek moet weer in hierdie pad,
met sy doudruppels drup,
onder ’n grof-geweefde maan
die heuwel op, deur jou laan."
Nostalgie: Waar’s die helde?
2013-10-11 Bonnie Tyler het destyds ’n liedjie opgeneem met die titel “Holding out for a hero” en as puriste my sal verskoon, was die eerste strofe iets soos: “Where have all the good men gone and where are all the gods?” Toe dink ek …
Groote Kuur
2013-10-10 Gisteraand het ek bewegingloos in die koel, duister binnekant van ’n kerkgebou gesit. Net ek.Laat dit staan
2013-10-07 Hierdie week was weer een van daai baklei-weke. Die mense wil nie betaal nie en die mense wil nie gehoor gee nie.Geld van die natuur
2013-09-23 Die voedselketting is darem maar 'n nare ding. Ongeag van waar jy in die ketting is – daar is altyd iemand wat bo jou is en uiteraard, het jy amper altyd iemand onder jou.
Hoe antwoord ek so 'n vraag?
2013-09-12 “Jy is al hierdeur. Wat het jy gedoen om dit reg te kry? Hoe het jy uit die moeilikheid gekom?”Droom
2013-09-06 "Net die handbriek-doodstop van ’n gejaag na valse winsmakery-drome, sal ’n gemeenskap kan vry maak."Skoenlappers op straat
2013-08-27 Hoe vrugteloos en naïef doelloos is die empatie wat mens voel sonder werklike optrede, of selfs die vooruitsig van ’n helpende hand?Noupoort, die begin van baie ...
2013-08-20 Deur die dae en jare van oorvertel, was daar altyd ’n storie of drie om oor die gebeure en mense van Noupoort te vertel.
