Hennie Fritz

Ek neem die “pen” op, om die gedagtes wat tussen my “hart” en “verstand” vasgevang sit, uit te kry. In meeste van die gevalle doen ek dit net vir myself. Dit mag dalk wees dat dit erens vir iemand anders van waarde kan wees. Dit is goed so. © Aangesien dit myne is, behou ek die regte op die inhoud van my skryfgoeters. Alhoewel, kritiek en leiding sal ek waardeer.

Snork se kuur

Hennie Fritz 2014-03-27 Niemand wou egter ’n kamer met Louis* deel nie. Die man het blykbaar en by oorlewering, ’n erge snork op hom gehad.

Die onheilige einde

Hennie Fritz 2014-03-26 "als ongedaan gemaak, als wat moes wees –
Is dit die einde?"

Die antwoord op ontwykende vrae

Hennie Fritz 2014-03-20

Bly, waar jy is

Hennie Fritz 2014-03-04 Ek wonder waar sou ek wees, as ek nie hier was nie? Of wat sou ek gedoen het, indien ek in ’n ander tydvlak moes (of kon) gelewe het?

Op pad

Hennie Fritz 2014-02-28

Kos vir 'n Mossie vir 'n aand

Hennie Fritz 2014-02-19

"Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond."


Wanneer die wingerd vrek

Hennie Fritz 2014-02-18 Elke dag het ek verby hierdie plek, bekend as die Wingerd, gestap en hoeveel keer gewonder waar hul hulp vandaan kom; en myself sommer geantwoord: “hul hulp kom van die skenkers van sop en brood, die mense wat genoeg tydmaak om om te gee.”

Duskant Valentynsdag

Hennie Fritz 2014-02-13 "Oneindig welwillende, onselfsugtige liefde. Dit wakker onse hart op, en gee ’n gees van verligting."

Vlerk-af liefdesding

Hennie Fritz 2014-01-31 Die winkelmense, ongetroudes, vlerkslepers en verliefdes, is alreeds almal doenig met hul promosie en planne vir Vaaltynsdag! Daai dag wat die Amerikaners ons wil laat glo, net vir die liefde bedoel is.

Ek, wynvolk

Hennie Fritz 2014-01-17 Moeder kan tot die dag toe nie verstaan hoekom ’n mens meer as een drankie (alkohol) wil of moet drink nie. Sy het altyd gewaarsku dat die gewoonte om “iets te gebruik”, ’n lewenswyse sal word.

Voetverlore

Hennie Fritz 2014-01-06 Vir die helfte van een middag het ek iets beleef van die lewe waaraan 'n rolstoelbewoner gewoond moes raak. Met dien verskille, dat dit uit vrye wil was; nie die pyn nie, maar die saamry.

Die ander een se moeder

Hennie Fritz 2013-12-18 So baie keer is die sogenaamde kopskuif wat ’n ander oor jou moet maak, ente groter as wat joune ooit kan wees. Soms moet mens net terugstaan, stil word en kyk.

Halfpad- 'n storie oor die middeljare

Hennie Fritz 2013-12-05 "Ek wil huiwerloos op die strand loop wyl my liefdeshandvatseltjies kreunend oor die swembroekrek kruip en ek uitgestrek op die sand gaan lê soos die spierpaleise van Clifton."

Om te speel of nie

Hennie Fritz 2013-11-22 Hoekom moet ons omtrent altyd dieselfde liedere by ’n begrafnisdiens sing? Hoekom kan elkeen van ons, wat kan en wil, nie sy of haar eie liede kies nie?

Aanklag van vriendskap

Hennie Fritz 2013-11-14
Top