Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

LitNet-leeskeuses: Woensdag 27 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-27 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 27 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 26 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-26 Vandag in Boekenuus: André P Brink se volgende karakter is 'n voorsaat van die skrywer self, blaai deur 'n versameling foto's van skrywers as tieners en lees Boeke24-resensies

LitNet-leeskeuses: Maandag 25 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-25 Chrizane se leeskeuses vir dag: Maandag 25 Maart 2013
Van Chinua Achebe en Brink tot Batman.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 22 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-22 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 22 Maart 2013

Vier vrae aan Margit Meyer-Rödenbeck

Chrizane Geldenhuys 2013-03-20 Boksballade is ’n intieme vertelling van ’n lesbiese paartjie wie se verhouding van nege jaar tussen die bokse op die vooraand van hulle groot trek inmekaar tuimel. Chrizane van Zyl het met Margit oor die produksie gesels.

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-19 Vandag in Boekenuus: Laai die eerste hoofstuk van Dan Brown se Inferno af. Dis gratis!

LitNet-leeskeuses: Maandag 18 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-18  Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 18 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 15 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-15 Chrizane se leeskeuses vie die dag: Vrydag 15 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 14 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-14  Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 14 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 13 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-13 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 13 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 12 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-12 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 12 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-11  Chrizane se leeskeuse vir die dag: Maandag 11 Maart 2013 

LitNet-leeskeuses: Vrydag 8 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-08 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 8 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 7 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-07  Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 7 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 5 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-05 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 5 Maart 2013
Top