Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 25 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-25 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 25 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 24 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-24 Chrizane se leeskeuses vir die dag: 24 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 23 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-23 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 23 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 22 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-22 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 22 Januarie 2013

Foto's: Woordfees-programbekendstelling

Henry Cloete, Chrizane Geldenhuys 2013-01-22 LitNet het foto's geneem by die programbekendstelling van 2013 se US Woordfees.

LitNet-leeskeuses: Maandag 21 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-21 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 21 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 18 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys, Emma Kotze 2013-01-18 Emma Kotze en Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 18 Januarie 2012

Interview with Russell Smith: Food photographer

Chrizane Geldenhuys, Russell Smith 2013-01-18 Chrizane van Zyl talks to Russell Smith about food photography and his latest project, Lessons with Liam.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 17 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-17 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 17 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 16 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-16 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 16 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 15 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-15 Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 15 Januarie 2013

David Kramer staan opsy vir die Kalahari Karoo Blues

Chrizane Geldenhuys, David Kramer 2013-01-14 Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree.

LitNet-leeskeuses: Maandag 14 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-14 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 14 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 11 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-11 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 11 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 10 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-10 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 10 Januarie 2013
Top