Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

Rock the River 2012/2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-09 Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.

LitNet-Leeskeuses: Woensdag 9 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-09 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 9 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 8 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-08 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 8 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 7 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-07 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 7 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 4 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-04 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 4 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 3 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-03 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 3 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 2 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-02 Voorspoedige nuwejaar! Hier is Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 2 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 21 Desember 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-12-21 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 21 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Donderdag 20 Desember 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-12-20 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 20 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Woensdag 19 Desember 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-12-19 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 19 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 18 Desember 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-12-18 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 18 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Vrydag 14 Desember 2012

Chrizane Geldenhuys 2012-12-14 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 14 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Donderdag 13 Desember

Chrizane Geldenhuys 2012-12-13 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 13 Desember 2012

LitNet-leeskeuses: Donderdag 13 Desember

Chrizane Geldenhuys 2012-12-13 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 13 Desember 2012

Foto's: The Parlotones by D'Aria

Chrizane Geldenhuys 2012-12-12 Die Boer Restaurant-teater en Die Tygerburger se Krismiskaap-konsert het nou al 'n jaarlikse instelling onder Kapenaars geword. Dit was ook die laaste kans om The Parlotones in Suid-Afrika te sien voordat hulle vroeg volgende jaar na Los Angeles verhuis. LitNet was daar om 'n paar foto’s te neem.

Top