LitNet-leeskeuses: Vrydag 4 Januarie 2013

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 4 Januarie 2013

Skrywers en Boeke (RSG-potgooi) (RSG)
Luister na die uitsending van 2 Januarie: Skrywers en Boeke-hoogtepunte van 2012.

Video: “Derick van der Walt oor Hoopvol(NB-Uitgewers)
Die Sanlam-pryswenner gesels oor sy jongste roman, Hoopvol.

Laai die video nie? Klik hier om dit op YouTube te kyk.

Kos, kultuur en stories met hart(Rapport)
“Vir die eerste keer ná Leipoldt het ’n kosboek van kulturele waarde verskyn,” skryf Peter Veldsman.

Review: Time to get tough” (iol)
Donald Trump se boek http://www.iol.co.za/logger/p.gif?a=1.1443754&d=/2.225/2.901/2.908Time to get tough: Making America # 1 again bied 'n vlymskerp en eerlike blik op die Amerikaanse ekonomie.

The Darkling Thrush” (Slate)
“Thomas Hardy's timely meditation on the turning of an era,” writes Robert Pinsky.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top