Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

LitNet-leeskeuses: Maandag 4 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-04  Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 4 Maart 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 1 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-01 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 1 Maart 2013

Larry Joe laat nie op hom wag nie

Chrizane Geldenhuys, Larry Joe 2013-02-28 Larry Joe besoek volgende week Stellenbosch vir die eerste keer, waar hy op 7 Maart tydens die US Woordfees gaan optree. “Ek gaan my nuwe liedjies speel en dis waarna ek die meeste uitsien!”

LitNet-leeskeuses: Donderdag 28 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-28 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 28 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 27 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-27 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 27 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 26 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-26 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 26 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 25 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-25 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandg 25 Februarie 2013

RAMfest groter as ooit tevore

Chrizane Geldenhuys 2013-02-25 “Dis moeilik om die line-up te kies, want Suid-Afrika het nie ’n groot verskeidenheid goeie kunstenaars om van te kies nie.” En dis juis dié nuwe baadjie wat die fees wil aantrek, deur jonger kunstenaars van verskillende genres ’n kans te gee.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 22 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-22 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 22 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 21 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-21 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 21 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 20 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-20 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 20 Februarie 2012

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-19 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 19 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 18 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-18 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 18 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 15 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-15 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 15 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 14 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-14 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 14 Februarie 2013
Top