Annemarié van Niekerk resenseer die Nederlandse vertaling van JM Coetzee se jongste roman, The Childhood of Jesus. (Boeke24)
Selfs Athol Fugard word deur vooraanstaande resensente bygekom. Bibi Slippers gesels met die toneelskrywer oor sy wyshede op 80 en hoop vir Suid-Afrika. (Rapport)
Lees ook Emma Kotze se teater-resensie van Die Laaste Karretjiegraf.
Almal ken die Babalela, maar wie is die skrywer agter dié gewilde kinderboekkarakter? Martie Preller gesels oor kinderboeke en Mary Meddlemore. (Die Burger)
Die Japannese hou nog minder van e-boeke as die Franse. Michael Fitzpatrick stel ondersoek in. (CNN Tech)
Het jy ’n Goodreads-profiel? Hierdie sosiale netwerk, waar mense boeke aanbeveel en deel, is vinnig besig om een van die grootste aanlyn boekklubs te word. (The New York Times)
Gister se Boekenuus gemis? Klik hier.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

