Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

Ontwei: A poem by Antjie Krog to her mother

Chrizane Geldenhuys 2013-05-20 Antjie Krog and Ingrid de Kok shared poems about the stars, love, children and death during an intimate reading at this year's Franschhoek Literary Festival.

Dansende Digters: Digkuns móét deur digters vertaal word

Gerdus Senekal, Chrizane Geldenhuys 2013-05-15 "To speak another language isn't just cultured, it's a blow against stupidity"

Dansende Digters: Wie luister?

Gerdus Senekal, Chrizane Geldenhuys 2013-05-15 Vrydag se tweede gesprek heet "What has ethics got to do with it? Does poetry open a way to an awareness of being and dignity in the process of political and cultural transition?"

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 14 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-14 Dan Brown se Inferno nou op die rakke, Dansende Digtersfees-verslag en Mo Yan vra om uitgelos te word.

LitNet-leeskeuses: Maandag 13 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-13 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 13 Mei 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 10 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-10 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 10 Mei 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 9 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-09 Vergeet van Bieber-koors! Ons is behep met die nuwe Great Gatsby fliek wat binnekort die silwerskerm tref! 

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 7 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-07 Chrizane se leeskeuses vir die dag: JM Coetzee se argief oop vir navorsing, Lee Harper dagvaar vir kopiereg en kompetisie vir Goodreads.com

LitNet-leeskeuses: Maandag 6 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-06 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 6 Mei 2013

Absa KKNK Kannas 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-05 Die swierige Mount Nelson Hotel was uiters gepas vir die net-so-swierige gaste by vanjaar se Kanna-toekennings. LitNet was in die geselskap van Suid-Afrika se grootste geeste in die vermaakbedryf, asook die belowendste jong talent.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 3 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-03 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 3 Mei 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 2 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-02 Chrizane se leeskeuses: Donderdag 2 Mei 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 25 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-25 Daar was lanklaas aktuele plaaslike boekenuus soos dié week. Met TT Cloete en Cas Vos wat hierdie week vasgesit het oor die flapteks van Vos se nuwe bundel, en Lapa Uitgewers wat volgens Beeld “dalk sy hoof kwyt is” ...

LitNet-leeskeuses: Woensdag 24 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-24 Winterbach benoem vir WA Hofmeyr-prys, die 2013 Andrew Carnegie-medaljes en gelukkige leser vind Martin Luther King Jr se handtekening in boek.

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 23 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-23 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Kerneels Breytenbach resenseer Die AA tot OE van seks, hoekom Shakespeare lief was vir die lente en ongelooflike foto's van wêreldbiblioteke.
Top