Chrizane Geldenhuys

Chrizane het in 2011 haar honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. 

In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en daarna vir twee jaar by LitNet inhoudsbestuurder was. Van daar het sy as besigheidskrywer en bemarkingspesialis gewerk. Sy het die Kaapse winter vir ’n tropiese paradys verruil en woon sedert 2017 saam met haar man in Mosambiek, waar sy steeds inhoud- en bemarkingswerk doen. 

In haar vrye tyd gesels sy graag op Instagram oor kos, liggaamspositiwiteit, goeie gewoontes en dieetkultuur. Sy is tans besig om verder te studeer aan die Edison Institute of Holistic Nutrition in Kanada. 

Haar jongste projek, Kostelik met Chrizane, bied ’n realistiese, inklusiewe en positiewe boodskap oor kos en gesondheid. Volg haar by @kostelikblog of besoek haar webblad, www.kostelik.com.

LitNet-leeskeuses: Woensdag 13 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-13 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 13 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 12 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-12 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 12 Februarie 2013

Stef Bos gesels in "AfriKaas"

Chrizane Geldenhuys, Stef Bos 2013-02-11 Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien.

LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-11 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 11 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 8 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-08 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 8 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 7 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-07 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 7 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 6 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-06 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 6 Februarie 2013

Pitkos uit die Barakat

Chrizane Geldenhuys, Adrian "Diff" van Wyk 2013-02-05 Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 5 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-05 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 5 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 4 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-04 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 4 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 1 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-01 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 1 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Donderdag 31 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-31 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 31 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Woensdag 30 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-30 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 30 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 29 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-29 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 29 Januarie 2013

LitNet-leeskeuses: Maandag 28 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-28 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 28 Januarie 2013
Top