Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 2 Januarie 2013
“Eens van Afrika, altyd ’n Afrikaan” (Boeke24)
“Oorsese mense dink hier in wilde, woeste Afrika is dinge nog primitief. Leeus en sebras loop rond, die mense is geklee in lappies en tegnologie is nog ongehoord,” skryf Shawna-Leze Meiring.
“Oeps!-oomblikke treffend uitgebeeld” (Boeke24)
“Jonger tieners, wat vasgevang is in die warboel van dié fase, sal aanklank dalk vind by die normale mede-skolier wat hulle in die boek (Dagboek van 'n Wimp) teëkom,” skryf James de Villiers.
“Aangenaam Outyds” (Rapport)
“Die Nederlandse skrywer, Tommy Wieringa, se vierde roman is outyds op 'n aangename manier,” skryf Fred de Vries.
“Literary Feuds of 2012” (The New Yorker)
Voor jy die nuwe jaar aandurf, lees hierdie New Yorker-oorsig van die grootste literêre debatte en twispunte van 2012.
“15 literary resolutions for 2013” (Huffington Post)
“The new year as always brings with it the desire to make a change: eat better, save more, learn a new language, floss every day. We asked some smart bookish types if they have any particularly literary resolutions for 2013 -- they've got some great ideas for kicking off the new year.”
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

