Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 20 Desember 2012
"Voorkamerstories: Bosman se besbewaarde geheim" (Beeld)
“As daar al beter verhale uit Suid-Afrika gekom het as dié van Herman Charles Bosman in Mafeking Road, is daardie verhale dalk nie deur ’n ánder skrywer nie, sê Francois Griebenow.”
“Sonnette wat die heiliges laat lewe” (Volksblad)
“In sy debuut-digbundel, Die onsienlike son, het Jacobus van der Riet 66 sonnette oor heiliges uit die Oos-Ortodokse kerktradisie geskryf. Neels Jackson het by dié Ortodokse priester gaan hoor wie en wat die heiliges nou eintlik is.”
“Om Beaufort-Wes se beautiful kos te onthou” (Volksblad)
In ’n ongewone nuwe kosboek bring Sydda Essop nie net hulde aan die Karoo se eetkultuur nie, maar ook aan sy mense en hul gebruike. Magdalena Mouton deel haar ervaring van dié besonderse boek.
“Right-wing author: Jon Stewart part of the culture that led to shootings” (Salon.com)
According to one right-wing author, the Daily Show host has helped “drive [God] out of our society”.
“Jean Genet birthday: 10 things you didn't know about the celebrated French writer (PHOTOS)” (Huffpost Books)
Yesterday was the birthday of the celebrated French writer and political activist Jean Genet.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

