Retrospektief
2020-11-04"in kraakvisie van gedroomde ideale
lê die Dooie See
met dobberende skerfiesdrome
ingeperk"
Offers
2020-11-04"ek wil weer
op ’n pers tapyt nuwe
offers bring (offers sonder
verval) sodat my binneste opnuut
van vreugde kan kreun"
Gehawende reënboog
2020-09-23"die son het vandag halfmas gehang
eenkant geskerf en gebroke
lê die spikkels van ’n donker"
Maankompas
2020-09-14"in skemerlig se swart agaat
splinterster ver-
gesigte
wat struikel
en verskiet"
Hillbrow-oë
2020-06-11"onheil onverskans
in hierdie stom-vuil
spasies wat geluidloos
met blinde oë vlerk"
My allerliefste
2020-05-19"sein jou bekoring
in saffraangeel koring, kom stuur jou boodskap
in rooi (so helder soos die son)"
Donker karnering
2020-04-29"agter die sterre se skadu’s
’t ek tevergeefs
na die komeet
van jou inkarnering gesoek"

