My skemertyd
2019-08-29Gedig deur Anzé Bezuidenhout:
"en dit wat moes is nou wat was;
en my lewensspore lê nou vasgeskroei
in duisend bloedmane gelede"
Nuttelose uurglas
2019-03-13"so sparteldra ek daagliks
(met verswakte vlerke)
my littekens deur die ure"
Meer as nét vlam
2019-02-06"waar die warmwind se asem grimmig blaas
word die landskap ʾn verskrikking"
Goue bergbeloftes
2017-11-30"ek het jou goue berge beloof
vóór die kansel soos roustof
sal ek jou nuwe bouplek wees"
Alcatraz
2016-11-15"Swart tralies het
jubelklanke toegespin
terwyl die kras van die seemeeue
die bleek uit my irisse steel ..."

