Wie wen met ’n vertelling oor hul troue?

  • 1

LitNet het gevra vir interessante, mooi, snaakse of selfs hartseer stories hoor oor julle troues. Wat was spesiaal aan julle geleentheid? het ons gevra.

Daar was ’n prys van R2 000 op die spel vir die beste vertelling. Nou, na baie gekopkrap, is die wenner aangekondig. Ons het heerlike stories ontvang. Lees hulle gerus!

Lucia Lilleen du Preez se verhaal “My vyfhonderdrandtrourok” het die kopknik gekry. Baie geluk, Lucia. Daardie R500 was ’n goeie belegging!

  • 1

Kommentaar

  • Ag dis 'n lekker storie om op 'n minder vrolike huweliksherdenkingsdag te lees! Vandag, ook op 'n Vrydag, 50 jaar gelede, was ek 'n bruid. Natuurlik was daar ook 'n bruidegom. Maar nie één keer die afgelope 50 jaar is dié dag herdenk nie. Ons is steeds 'n egpaar....

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top