Pasgelaai

Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.

LitNet Menings 2026-02-09

LitNet se redaksie sal ’n wenbrief aanwys en die wenner sal R500 ontvang.

Persverklaring: Heritage Travel Magazine-gedigkompetisie 2026

LitNet Skryfkompetisies 2026-02-09

Heritage Travel Magazine bring hulde aan die Suidoosterfees en ander feeste. Die kompetisie het twee temas: "Feeste" en "Suidoosterfees".

Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht

Junnan Sun In memoriam 2026-02-09

"He never wanted to hear the same phrase played the same way. It always had to be different, sometimes even shockingly different, but never boring."

Want to help us object to changing the names of towns?

Elise Bishop SêNet-briewe 2026-02-09

"On 6 February 2026 Gayton McKenzie, minister of sport, arts and culture, published a declaration indicating that more towns in the Eastern Cape would be renamed. We have created a link to an online portal for people to object to the changes."

Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum

Johan Allers LitNetKanaal op YouTube 2026-02-06

Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog? In hierdie video besoek Johan Allers die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-02-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

LitNet: Ons onthou Lady Di

LitNet Nuusbrief 2026-02-06

LitNet: Ons onthou Lady Di

Oop boek: skrywersonderhoud met Fourie Botha

Karen de Wet, Fourie Botha Skrywersonderhoude 2026-02-06

In die nuwe "Oop boek"-reeks gesels Karen de Wet met skrywers. In hierdie eerste aflewering praat Fourie Botha oor sy derde digbundel Kolam: "Miskien werk dit ’n bietjie soos ’n vryery: Die eerste ronde is die opwindendste." 

World Read Aloud Day 2026: Neo’s invisible blanket by Salamina Mosese

Salamina Mosese LitNetKanaal op YouTube 2026-02-06

During the week in which World Read Aloud Day took place for the year, Salamino Mosese read from her children's book Neo’s invisible blanket - in Sepedi.

Die gedekte bord van Diana annie feestafel voed steeds honger skrywers byrie Cape Flats Festival – writing a New South African story every year

Gaireyah Fredericks Boeke en skrywers 2026-02-06

"Taal issie virrie swat skrywer altyd naturally owned nie, soms kossit jou om by ’n literary festival te sien en hoor dat wat djy praat, kan krag dra."

Gewildste plasings op LitNet: 28 Januarie tot 3 Februarie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-02-06

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 28 Januarie tot 3 Februarie 2026.

Afrikaans Huistaal: Graad 6-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-02-06

Is jy in graad 6 en sê jou ouers jy moet hard werk om plek in ’n goeie hoërskool te kry? LitNet kan jou help! Laai hierdie gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei vir die eerste kwartaal se toetsreeks. 

Die Kantoor op kykNET en Showmax: ’n TV-resensie

Leon van Nierop TV 2026-02-06

"Die kantoor is ’n mockumentary of tonguitsteekdokumentêr – vol snydende grappe wat spot met suf kantoorwerkers wat polonie aan Klerksdorp verskaf. Die verlore siele oorleef ten spyte van hul sieldodende, vervelige werk en geobsedeerde bestuurder. ... ’n Aangeleerde smaak."

Wêreldhardopleesdag 2026: Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Woordeboek

Lize Booysen LitNetKanaal op YouTube 2026-02-06

Het Lize Booysen van Pharos ’n woordeboek ingesluk? Ja, sy het! Dit was onlangs Wêreldhardopleesdag 2026 en Lize het op versoek uit skoolwoordeboeke voorgelees. Wenk: Gebruik jou woordeboek – en luister na al die betekenisse van die woord "verbruik" in hierdie video.

Die laaste seer wat ek bring

Fazel Dick Poësie 2026-02-06

"En tog, in my stilte,
fluister ek sag:
Miskien, eendag, sal my stukkend ook iets moois maak." 

Feeshoog

Sanette Scheepers Poësie 2026-02-06

"Dek dan die tafel
in letters heilig wit,
woorde versagtend verguld" 

Nog woorde

Anoniem Poësie 2026-02-06

"woorde wentel
om my om
bye en die korf
seevoëls en die trawler" 

Aardklop

Sandra Skinner Fiksie 2026-02-06

"Sy snuif die lug. Dit ruik na skaap. Sy adem die eiesoortige kruiegeur van ankerbossies diep in. Teen die laaste lig pronk ’n paar springbokke in die huiskamp voor hulle koers vat berg se kant toe." 

Dis ’n wrap, almal!

Antoinette Louw Menings 2026-02-05

"Die publiek sien ons in mooi rokke by die Silwerskermfees; ons verskyn in tydskrifte. Maar daai rok is geleen en daar is nie kos in die yskas nie. Letterlik."

SteedsDink met LitNet Akademies: Mariëtte Geyser oor haar akademiese navorsing

Mariëtte Geyser LitNetKanaal op YouTube 2026-02-05

Mariëtte Geyser is ’n boer en ’n akademikus. In hierdie video gesels sy oor onder meer die landbou-ekonomie, insluitend klimaatsfinansiering, internasionale mededingendheid, nuwe markte, risikobestuur, uitvoerregulasies en voedselsekerheid. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Top