Wiskunde: Graad 11-toets en memorandum, eerste kwartaal

  • 0

As jy in graad 11 is en nie weet hoe om die gelyke wortels uit te werk nie, kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld jou help. Met graad 11-Wiskunde, natuurlik!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top