Pasgelaai
Piet van Rooyen se Hinterland, ’n lesersindruk
2026-01-12"Hinterland stap op die spore en artefakte van die koloniale nalatenskap in Afrika met die slawehandel, die sending, die vroeë ontdekkingsreisigers, die murasies van vervalle geboue as agtergrond. Maar van veel meer belang is die kennismaking met die mense."
Hell of a country by David Cornwell: a reader’s impression
2026-01-12"Don’t expect even a sliver of sensationalist true crime, well-worn clichés that aren’t turned inside out, or gratuitous violence for its own sake. This is resolutely no pornographic exhibition of suffering, and the scheming that does happen is in keeping with the nature and motivation of the characters involved."
Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?
2026-01-09"Uiteindelik is die (wit) Afrikaanse gemeenskap intern uiteenlopend: Sommige stel sterk belang in Afrikanerskap as primêre politieke affiliasie; ander vier Afrikanerskap, maar vind hul politieke heil in ’n groter demokratiese land en multikulturele nasie; en nog ander skuif weg van Afrikanerskap juis omdat dit vir hulle eksklusief klink, en kies eerder Afrikaanssprekende Suid-Afrikanerskap."
Fibonacci
2026-01-09"Each number the sum of the two before
Seen in spirals of shells on the seashore"
Aunty Charlotte
2026-01-09"Antie Charlotte, jy is meer as net
Ons inspirasie
Jy is die kantoor se gunsteling-aunty."
Oizes se dogter
2026-01-09"Buite het die storm hom uitgewoed. Die wolke skuif weg en sonlig straal direk op my af. Ek is in die kollig, goue stofdeeltjies dans om my. ’n Onverstaanbare vrede daal oor my neer. Miskien is daar tog hoop."
Stilte voor die storm
2026-01-09"Hulle gil nie. ’n Rukwind gooi ’n pikswart naaldekoker teen die rots voor my vas."
Op dees aarde: SKAO in die Karoo bereik eerste mylpaal
2026-01-09"Die afgelope twee jaar is die eerste sewe antennas van die SKA-Mid, soos dié teleskoop op die terrein bekend staan, sowat 90 km buite Carnarvon opgerig. SKA-Mid verwys na die middelfrekwensieradiogolwe wat dit van die heelal kan opspoor."
Die nuus
2026-01-08"Cyril het net laat weet die tjek is in die rusbank op die boot, Suid-Afrika wag net op die olie ... Ons verwag dit gaan ’n lang, vreedsame oorlog wees vir Suid-Afrika."
Boekevat met Deborah: Sjoe! deur Petrovna Metelerkamp en Roulette deur Sidney Gilroy
2026-01-08Deborah Steinmair skryf oor twee boeke in haar eerste boekrubriek van 2026: "Dis lewendige, fassinerende memoires, al word daar geen lakens uitgehang nie. Ek beveel dit hoog aan, as ’n tydsdokument en die testament van ’n merkwaardige vrou." ... "Gilroy het sy plek ingeneem as Afrikaanse misdaadskrywer om mee te reken."
Flesh by David Szalay: a reader’s impression
2026-01-08"Flesh, Booker winner, strips away its surface, only to reveal astonishing depths below."
Not another samoosa run! by Nadia Cassim: a reader’s impression
2026-01-08"Cassim writes as an insider about local Indian people, about community, about custom and ritual, and about the precarious comforts and sometimes deeply uncomfortable business of being part of a family. You can’t choose your family, but you can choose your friends, and 'found family' is certainly a thing."
Pasverskyn: Die man van elders deur Helene de Kock
2026-01-07Ná drie jaar op ’n passasierskip smag Jean Botha na ’n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, ’n gesiene boer van die Oos-Vrystaat.
Nuut by Human & Rousseau: Harlekyn deur Jaco Jacobs
2026-01-07Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding ...
Die Lasarus-effek: Peter Blum (1925–1990)
2026-01-07"Peter Blum was een van die mees raaiselagtige en vlymskerp figure in die Afrikaanse letterkunde. Hy is in Europa gebore (waarskynlik in Wene) en het as kind in 1936 na Suid-Afrika gekom om aan die opkoms van Nazisme te ontkom."
Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG
2026-01-07RSG begin die nuwe jaar met ’n nuwe middagvervolgverhaal, Faksie, deur Ilne Fourie.
Persverklaring: Kortkursus – Inleiding tot die Praktiese Leksikografie
2026-01-07Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch bied van 26 tot 30 Januarie 2026 ’n kortkursus in die Praktiese Leksikografie aan. Hier is nog inligting.
