Pasgelaai

Graad 12: Wiskundevraestel 1 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-03

Is jy in graad 12 en wil jy nou al vir die eindeksamen begin voorberei? Laai hierdie splinternuwe, gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann Langeveldt af. Daar is ook nog meer Wiskunde-vraestelle op LitNet wat jou kan help. Hoe meer jy opeenvolgend oefen, hoe beter sal jou begrip van algebraïese reekse word. Miskien sal jy gaandeweg ook meer en meer Fibonacci-sekwensies in die natuur gewaar. 

... so ook op die aarde: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk

Estelle Kruger, Betsie van Niekerk Skrywersonderhoude 2024-04-03

"Ons het geleer om kerk, geloof, worsteling met die transendente in ’n aparte kategorie te sit; eenkant weg van die gewoonheid van lewe. Die verhaal speel af in en rondom ’n kerk, maar die karakters se gewoonheid van lewe, hulle swaarkry in die woestyn en hulle worsteling met kerk en kerkspraak is op een of ander manier ons almal s’n."

Koersvas

Marius Nigrini Poësie 2024-04-03

"maar die digter haal asem met elke vokaal
smag na elke klinker- en diftongmoment"

Met hierdie nuwe jaar se koms

Willem de Swyger Poësie 2024-04-03

"met hierdie nuwe jaar se koms
wil ek vuurwerke
vir jou skiet op die strand
wat helderkleurig pluim
deur die donker hemelruim"

As moeg gedaan is

Johan van der Merwe Poësie 2024-04-03

"Ek sit in ’n smal stegie
van benoude gedagtes
oor tyd wat so jaag
al teen die berg af
al teen my hart af"

Liewe jy

Kaysha Barnes Poësie 2024-04-03

"liewe jy
jy is nie meer wie (of waar) jy was nie
jy is meer"

Die grootmense van môre

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-04-03

"Ek is grootgemaak met die radikale idee dat kinders die grootmense van môre is, dat vandag se volwassenes bloot die toesighouers van die aarde is vir môre se grootmense."

Helene de Kock (1943–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-04-03

"Alhoewel die liefde ’n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit nooit apart van ander verhoudings nie. Die liefde self is verweef in die web van die lewe, glo ek."

’n Onderhoud met Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Murray La Vita Skrywersonderhoude 2024-04-03

"Die mens en skrywer wat jy word, is dalk noodgedwonge beïnvloed deur dit wat jy in jou vroeë lewe beleef het, al is dit onbewustelik."

"Voor die huis was ’n appelkoosboom" deur Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Murray La Vita Fiksie 2024-04-03

"Die paradys van my kinderdae was gebou op die smart en verlies van ander mense. Ek moes seker drie jaar oud gewees het toe ek saam met my ma en my ouma en oupa uit hul ou skakelhuis in Negende Laan, Mayfair, na die nuwe buurt Triomf getrek het waar ons een van die pas geboude drieslaapkamerhuise betrek het."

KKNK 2024: ’n Kuur vir elke kwaal was dié KKNK beslis

Maryke Roberts KKNK 2024-04-02

"Die 28ste KKNK op Oudtshoorn het die naweek ten einde geloop en dis asof die kurators diep gaan grawe het om in hierdie post-Covidtyd ’n ware smorgasbord van toneel, musiek, poësie, kuns en mimiek byeen te bring wat enige feesganger se wildste drome kon laat waar word."

Varenka Paschke oor die lewe van ’n kunstenaar en haar nuwe solo-uitstalling: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Varenka Paschke Kuns 2024-04-02

"Ek voel dat die egte doel van kuns is om tyd vas te vang in ’n oomblik. Om tyd te vries! Om sin te maak uit die manie van die alledaagse lewe."

Kan Taylor Swift die Suid-Afrikaanse ekonomie red?

Naomi Meyer, Waldo Krugell Onderhoude 2024-04-02

"Daar is baie goeie navorsing oor die impak van sogenaamde mega-events op die ekonomie van ’n gasheerstad of selfs -land."

Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Andrew Brown and Lester Walbrugh, 11 April 2024

LitNet Books and writers 2024-04-02

Following the success of our first Skrywersaand, we are pleased to invite you to our second event in this series on 11 April at Oude Leeskamer in Stellenbosch. Jonathan Amid will poke the bear with these two live-wire authors, asking whether their writing is indeed disturbing the comfortable and comforting the disturbed.

Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé

Barrie Hough, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-04-02

Tobie Cronjé lees Barrie Hough se verhaal "Die honger knaag nog" voor. Die verhaal het oorspronklik in Skimmelstreke, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Persverklaring: Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie

LitNet Musiek 2024-04-02

Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium, wat sedert 2006 tweejaarliks by die Universiteit Stellenbosch plaasvind, bring die voorste klavieronderwysers en studente bymekaar vir ’n fees van lesings, openbare meesterklasse en konserte.

Press release: "Across a crowded street" – AVBOB poetry mini-competition

LitNet Books and writers 2024-04-02

Early in February, the AVBOB Poetry Project announced its first mini-competition for 2024 on the theme of “Across a crowded street”. In a cultural landscape where our words can easily divide us and box us in, poets were invited to find their most urgent words, whether tender and encouraging or new and challenging. Today, we announce the winning poets and share their extraordinary poems.

Press release: Exhibition opening of Kriptaal by Gideon Nel and Jotam Schoeman | Cape Town, 4–20 April 2024

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-04-02

Kriptaal is an exhibition of paintings, drawings and prints by Gideon Nel and Jotam Schoeman. In this collection of work the artists contemplate the mystery of the cosmic and the particular, each in the style of their own visual language.

World Theatre Day 2024: Klara van Rooyen responds

Naomi Meyer, Klara van Rooyen Lifestyle and entertainment 2024-04-02

"It is often said that South Africa does not have a theatre-going culture, so the day is a good tool to remind the public that theatre exists. I say this partly in jest, because performance and storytelling are part of our country’s cultural core and we are natural audience members (if we break away from stereotypical ideas of 'theatre')."

World Theatre Day 2024: Paul Kammies responds

Naomi Meyer, Paul Kammies Lifestyle and entertainment 2024-04-02

"Live theatre is a moment to become silent and reflect on life; it’s a moment to peek into something you might not know; it’s a moment to relieve yourself from something that’s causing adversity, or even to confront it creatively."

Top