Pasgelaai
Press release: Marianne Thamm returns to The Baxter with her latest instalment of conversation and comedy, just before the elections, with Round of Applause Reloaded from 10 to 27 April
2024-04-08Join her, as she takes the audience on an evening of comedy, celebrating the strengths and weaknesses of South Africa’s democracy - just in time - as the country gears up for the 2024 big elections.
’n Onderhoud met Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-08"’n Skrywer moet seker nie in ’n boksie pas nie, maar in my geval het ek nie ’n ander keuse nie. Ek is eerstens ’n sportskrywer en dit betaal die rekeninge. Al die ander goed wat ek skryf (boeke, kortverhale, musiekvideo’s, whatever), is om kreatiewe bevrediging te probeer kry."
"Oupa Joe" deur Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-08"My vrou het my oupa kort voor Kersfees van 1994 vermoor. Dit was in die HF Verwoerd-hospitaal in Pretoria."
The interplay between space, masculinity and the shadow in Lente in Beijing and Die Dao van Daan van der Walt
2024-04-08"I specifically investigate the interplay between space, the discourses of masculinity within spaces in the novels, and how these discourses impact the shadows of the two respective main characters, Gerhard and Daan."
Die wisselwerking tussen ruimte, manlikheid en die skaduwee in Lente in Beijing en Die Dao van Daan van der Walt
2024-04-08"Ek ondersoek die romans in terme van die wisselwerking tussen ruimte, die diskoerse van manlikheid binne ruimtes, en hoe hierdie diskoerse ’n impak het op die skaduwees van die twee onderskeie hoofkarakters, Gerhard en Daan."
On the release of Freud and the celestial juggernaut by Iván Kovács: an interview
2024-04-05"I remember that it was a close-up photo of Opperman’s face which illustrated one of his poetry collections. I was fascinated by the detail, which I immediately associated with a landscape. This was the impetus which inspired me to start writing."
KKNK 2024: Patmos, ’n teaterresensie
2024-04-05"Is die bestuur van verhoudings nie ook soms soos die dophou van ’n gebeurtenishorison nie? Sê nou maar. Dalk gebeur iets aan die ander kant van ’n swartgat; dalk is die liefde iets wat weer kan ontstaan na die bloeddorstige einde van ’n vorige verhouding."
Die Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium en die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie: ’n onderhoud met Pieter Grobler
2024-04-05"[O]ns konserte bied iets vir almal. Klavier-nerds is egter beslis die teikenmark!"
Press release: Heritage Travel Magazine: Mondig poetry contest at Suidoosterfees
2024-04-04Since Suidoosterfees is a festival for all and celebrating their 21st birthday, the Heritage Travel Magazine decided to include every household in the world from different nations, cultures and towns to give everyone the opportunity to be a part of it by joining in on this international poetry competition.
Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2024-04-04Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie het op 1 April 2024 vakant geraak. Van die nuwe HUB word verwag om reeds op 1 Julie 2024, of so spoedig moontlik daarna, diens te aanvaar.
Persverklaring: Engelssprekende wen WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000
2024-04-04Natalie Williams, ’n Engelssprekende van Durbanville, is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2024-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000.
KKNK 2024-teaterresensie: Die stoele ontleed die absurditeit van belangrikheid eerlik
2024-04-04"Die stoele is ’n prominente prestasie en ’n stuk werk wat steeds resoneer met gehore vir sy insiggewende kommentaar op liefde, isolasie, kommunikasie, verlange en verspeelde kanse."
Masha-Allah! Ietsie mooi het innie Baxter gebeu
2024-04-04"Soe Masha-Allah Zubayr Charles. In every sense of the word, Masha-Allah indeed. God has willed it ennit staan nou op eie voet ready ommie wêrel yt sy slumber te ruk."
Persverklaring | Endler-konsertreeks bied aan: Amici String Quartet met Shane Woodborne
2024-04-04Benewens hierdie wêreldpremière deur Shane Woodborne, sal die Amici-strykkwartet en Woodborne Schubert se ikoniese meesterstuk, Schubert se kwintet in C majeur vir strykkwartet en ’n tweede tjello, een van die grootste juwele in die kamermusiek-oeuvre, uitvoer.
Persverklaring: Ghasel-skryfkompetisie
2024-04-04Ter herdenking aan Jaläl al-Dïn Rumï se invloed op die letterkunde word alle belangstellende digters genooi om ’n maksimum van twee ghaselle in te skryf vir ’n kompetisie.
Is daar hoop vir die renoster?
2024-04-03Freek Robinson gesels met SANParke-ereveldwagter Louis Lemmer oor renosterstropery en renosterbewaring.
Pasverskyn: Anton Rupert. Die lewe van ’n sakelegende deur Ebbe Dommisse
2024-04-03Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié bygewerkte uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.
Een vir een deur Nico Scheepers: persoonlike indrukke
2024-04-03"Dis uiters braaf vir ’n jong man om deur die mond van ’n 70-jarige vrou te skryf. Maar dit werk, want soos Scheepers tereg sê: 'Elke mens se storie is ’n epiese gedig … as jy weet hoe om te luister.'"
Wat’s in ’n naam?
2024-04-03"Toe word ek na albei my oupas vernoem: Petrus Ignatius Egbertus Liebenberg – dit klink nogal na ’n kroonprins wat gedoop word, maar daar was geen geldige rede waarom ek daardie name gekry het nie."
