Pasgelaai
"By die dood van Arthur Hollier" deur Johanna van Eeden: kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-27"Elke paar jaar google ek Arthur Hollier se naam, maar sonder enige sukses."
Musical meaning and metaphors of liminality in Coenie de Villiers’s song art
2024-03-27"This article aims to examine the Afrikaans singer Coenie de Villiers’s use of music-related metaphors in a selection of his lyrics to highlight the often elusive, liminal nature of the human condition."
Musikale betekenis en metafore van liminaliteit in die liedkuns van Coenie de Villiers
2024-03-27"Die doel van hierdie artikel is om ondersoek in te stel na die wyse waarop musieksimbole en -metafore in ’n aantal van Coenie de Villiers se lirieke gebruik word om die liminale aard van die menslike kondisie te beskryf."
Goeie Vrydag
2024-03-27"Die grootsheid van Sy almag, dat Hý selfs die wind
gebied om in stilte voor Hom te kniel."
My skemertyd
2024-03-27"want my skemertyd het nou ru aangebreek
en ek – ék spartel
tussen die doodstyding en die nistuine
van my ámper vergete lewenspad"
Nuut by Lux Verbi: Vind God in die gewone deur Tom Smith
2024-03-27Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ’n alreeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek.
Nuut by Tafelberg: Anton Rupert – Die lewe van ’n sakelegende deur Ebbe Dommisse
2024-03-27Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in ’n sukkelende ekonomie, is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag.
New from Naledi: A big hand for the spirits by Jennifer Stern
2024-03-27An ecologist on the run from a hit man joins up with a brilliant physicist struggling to reconcile his traditional African beliefs with science, an anesthetist dealing with a bad marriage, a physically powerful, but emotionally distraught river guide, and an enigmatic recovering drug addict who alternates wildly between reality and fantasy.
Nuut by Naledi: ...so ook op die aarde deur Betsie van Niekerk
2024-03-27In ’n afgeleë Kalahari-woestyndorpie ontdek ’n jong Franse non, Léonie Duvernois, dat haar lewe lyflik en aards is en om lief te hê onkeerbaar soos ’n fontein in jou opborrel. Hierdie is die universeel, eg menslike verhaal van ’n klein gemeenskap met eie wegsteekdinge, mense vir wie God in die worsteling van hul bestaan soms net ’n skrale wete is.
Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-03-26Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal "Roomys" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
Uitnodiging – Kunslesing (SA Akademie): Die oostelike fasade van Kerkplein in Pretoria deur die jare deur Alex Duffey
2024-03-26Hierdie lesing is vanaf Dinsdag 26 Maart 2024 om 18:00 op die SA Akademie se YouTube-kanaal of Facebook-blad te sien.
Pasverskyn: Bloedsomer deur Sidney Gilroy
2024-03-26Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.
Press release: Second Amazwi conference on children’s literature, a call for papers
2024-03-26Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction.
Persverklaring: Kortlys vir die 2023-Jeugboekpryse aangekondig
2024-03-26Altesaam 104 manuskripte – talle deur debuutskrywers – is ingeskryf vir die kompetisie, wat die ontwikkeling van gehalteleesstof vir lesers ten doel het.
Halo: a TV review
2024-03-26"Halo has oodles of heart and soul and characters that resonate deeply."
South Africa's water crisis
2024-03-26Anthony Turton, an expert in water resource management, outlines the extent of the water crisis in South Africa.
A failed compromise? The 1996 Constitution under the strain of the National Democratic Revolution
2024-03-26"In order to reach a fair and just conclusion, it must first be determined what political compromise is and whether the 1996 Constitution is in fact the product of political compromise."
’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie
2024-03-26"Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."
