Pasgelaai
An in-depth analysis of infrastructure’s influence on the quality of education within the BRICS organization
2024-03-20"The overarching goal is to discern how the quality of education in these diverse [BRICS] nations is influenced by the state of their respective educational infrastructures. Despite inherent differences in context and development among these countries, the study aims to elucidate valuable lessons that can be gleaned from their approaches to educational infrastructure."
Die invloed van infrastruktuur op die gehalte van onderwys in die BRICS-organisasie
2024-03-20"Die probleem wat in hierdie studie geïdentifiseer is, is dat die gehalte van onderwys in die lidlande van die BRICS-organisasie aansienlik beïnvloed word deur die onderwysinfrastruktuur van die onderskeie onderwysstelsels."
’n Onderhoud met Willemien Brümmer, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-20"Dis eintlik dikwels vir my lekkerder om fiksie te skryf as om noodwendig by die feite te bly – hoewel ek glo ook joernaliste kan outydse alchemiste wees wat onedel metale in goud kan verander."
“Huweliksherdenking” deur Willemien Brümmer: kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-20"Dit was die jaar toe sy ’n weeskind geword het."
Netwerk24 se Om te skryf-kompetisiewenners op LitNet
2024-03-20In die komende weke publiseer LitNet ’n aantal kortverhale. Hier is die agtergrond en skakels na die verhale wat reeds verskyn het.
Pasverskyn: Kinderlê deur Lynthia Julius
2024-03-20In Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, erotiek, en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. Julius tree dikwels in gesprek met haar literêre voorgangers en betrek die huidige sosiopolitiek. Sy verruim Afrikaans met die gebruik van Gariepafrikaans en Nama-woordeskat.
Kolibrie en Walvis
2024-03-20"hulle deel duidelik dieselfde oeroue prinsiep
volmaak volgens skaal
en praat so saam met ons onderliggend ’n enerse voorverbale taal"
Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-03-19Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal "Kafee" voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
China se forumdiplomasie in die Globale Suide: die strewe na gelykheid, voordeel en ontwikkeling
2024-03-19"Die China-Afrika-Amerika-forum is in 2023 tot stand gebring. Die doelwit van die forum is om China se diplomasie met lande in die streke te vergelyk, konferensies te organiseer, gemeenskaplike belange te deel en die beste praktyke vir samewerking te identifiseer. Rolspelers in Afrika, Suid-Amerika en die Karibiese eilande vra vir groter koördinasie om samewerking met China te bevorder."
Koek – die eerste drie episodes vars uit die oond uit
2024-03-19"Dit gaan jou eie morele kode bevraagteken. Hoe ver sal jy gaan om walglike, seksistiese varke ’n les te leer. Laat ons nou maar eerlik wees: By vroue is daar ’n kollektiewe gatvol-wees vir die mishandeling wat ons deurgaan."
Southern (African) Gothic: Exploring the horror film genre
2024-03-19"Here’s a walk through the corridors of South African horror, from early ’70s thrillers to modern, local zombie films."
Books on the Bay Festival 2024: an interview with Darryl David
2024-03-19"Midway through my second passion fruit and lemonade, I said that a region so rich in literary history deserves a literary festival of its own. To which David [Attwell] replied: 'Why don’t we do it?'"
Vyf vrae aan Albert de Vos oor Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke by die KKNK
2024-03-19"Dit is presies 10 jaar gelede in Maart 2014 dat Hennie Aucamp oorlede is, en ek reken dit is goed om sy skryfwerk nou met ’n produksie soos dié te vereer."
Bloedsomer deur Sidney Gilroy: ’n lesersindruk
2024-03-19"Waarvan Gilroy nie wegbreek nie, is sy wenresep om sterk sosiale temas aan te pak. Dit gaan oor meer as armoede en domestic noir. In Bloedsomer vlek hy nie net die tema van afwesige vaders oop nie, hy sny ook in die gedagte van vaders wat liefs afwesig moes wees. Ons kry ook ’n indiepte kyk in die soeke na manwees en ’n verlore siel wat enigiets sal doen om te behoort."
Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), eerste kwartaal
2024-03-19Is jy in graad 9 en voel jy soms of jy van jou toets- of eksamenwerk soveel weet soos die man in die maan? Jy hoef nie langer vir die maan te blaf nie. Hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans gaan jou na die sterre laat reik.
Menseregtedag, maar waar is ons waardigheid?
2024-03-19"Al die politieke partye werk op een of ander manier die woord 'waardigheid' in hul toesprake in, maar selde word die reg op waardigheid aangehaal. Daai drie woorde is soos ’n handgranaat waarvan die pennetjie uitgetrek is."
Die ontluistering van die wêreld
2024-03-19"Die sinkronisering van die menslike polsslag met tegnologiese tempo dra nie by tot redding van die aarde nie, maar eerder ’n verlies aan wêreld. Die etimologie van die woord wêreld is wer (wie) plus alt (tyd); dus: die tyd van die wêreld is die tyd van die mens. Menslikheid word egter gering geskat, ondergeskik gestel aan onder meer die omgewing, kunsmatige intelligensie, en allerlei ideologiese uitgangspunte."
