Persverklaring: Die grense van grondwetlikheid – Karin van Marle

  • 0

Hoe kan die rewolusionêre moment, die moment van oorsprong, en nuutheid behoue bly? Hoe kan die Grondwet as ’n ruimtelike (spatial) begrip bedink word? Wat is die rol van interpretasie?

Hier word besin oor die grense van grondwetlikheid.

Karin van Marle is navorsingsgenoot: Gender, Transformasie, Wêreldskepping aan die Universiteit van Wes-Kaapland.

Iedereen welkom!

  • Twee gratis kaartjies: student of eerste bywoner.
  • PLEK: Bôrdienghuis, Breytenbach Sentrum, Wellington.
  • DATUM: Vrydagaand 5 Julie 2024
  • TYD: Vanaf 6nm
  • TOEGANG: R150pp sluit ’n glasie wyn in.
  • Pizza, soetgoed en koffie is ekstra beskikbaar.

Bespreek asb by Lamé 0828951139 of oopgesprek@filosofiekafee.co.za en betaal die direk by dié portaal: http://pay.yoco.com/filosofiekafee.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top