Pasgelaai

Oordele

Marius Nigrini Poësie 2024-04-10

"die winde het ons beroof van dialoog
wysvingers het donderbuie aangedui
nou is dit net die dou wat blinkoog rou"

Angel in scrubs

Loretta Szikra Poësie 2024-04-10

"We grieve the loss,
of a mentor so true,
whose warm-hearted skill
touched more than a few."

Breyten & Olga 1975

Anoniem Poësie 2024-04-10

"’n Paar jaar gelede in ’n nanag so duister
het hy na ’n Russiese opera gaan luister
Kort daarna lag neef Breyten betower
toe Olga Korbut ’n goue verower."

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Rabie, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-04-10

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal "Drie kaalkoppe eet tesame" voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, in 1956 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.

Persverklaring: Gesoek – Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees

LitNet kykNET Portaal 2024-04-10

Intussen kan Suid-Afrika se eie toekomstige Christopher Nolans, Greta Gerwigs, Martin Scorseses en Cord Jeffersons ook reeds inskryf vir 2025 se Silwerskermfees-kompetisie vir kort- en dokumentêre films.

Persverklaring: Suidoosterfees se Onder ’n bloedrooi hemel ’n "kragveld van kreatiwiteit"

LitNet Suidoosterfees 2024-04-09

Onder ’n bloedrooi hemel, gebaseer op Annemarié van Niekerk se aangrypende memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika, is die fees se vlagskipdramaproduksie.

Persverklaring: Top-uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se mini-kunstefees vir onnies, skoliere en ouers

LitNet Suidoosterfees 2024-04-09

SOF Junior, ’n mini-kunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.

Persverklaring: Die jaarlikse Digskool in Sutherland

LitNet Boeke en skrywers 2024-04-09

Die Louwhuis en Museum bied aan, in samewerking met die ATKV, die jaarlikse Digskool in Sutherland.

Wes-Kaapse storms: Swak beplanning of ware rampe?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-04-09

"As ’n balkon afgeruk word van ’n huis, of ’n dak geskep word asof dit ’n sneesdoekie is, wonder ek baie keer hoeveel daarvan die krag van die natuur is en hoeveel daarvan voor die deur van swak vakmanskap en goedkoop materiaal gelê kan word."

"Ek het al die bloede in my … ek ís die nuwe Suid-Afrika."

Freek Robinson, Gayton McKenzie Onderhoude 2024-04-09

Freek Robinson gesels met Patriotic Alliance se Gayton McKenzie oor die party se verkiesingskanse.

Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel

Kelvin Knowles Seminare en essays 2024-04-09

"Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die 'nuwe' Suid-Afrika bevraagteken nie."

Ses redes om Dude! Wa’s my phone? te kyk

Tasneem Daniels Teater 2024-04-09

"Dude! Wa’s my phone? nooi’rie education sector – albei studente en onnies – ommie show te kô kyk van 9 tot 12 April 2024, 11h00 byrie Baxter Masambe Teater in Rondebosch, Kaapstad, die teater waa ôs ee’ste in 2019 vi Jeremeo in action gesien! Bookings op Webtickets, R40 per ticket."

Persverklaring: Jan H Marais-prys 2024 – oproep vir nominasies

LitNet Akademies en skole 2024-04-09

Die Jan H Maraisprys verleen erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Die toekenning van die prys is afhanklik van ingeligte persone uit die Afrikaanse taalgemeenskap om moontlike wenners voor te stel. Die sluitingsdatum vir nominasies is Maandag 24 Junie 2024.

KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer

Ignus Rademeyer KKNK 2024-04-09

"Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is."

Die simfonie van silikon: Die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek

Burgert A Senekal Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2024-04-09

"Wie besit die kopiereg?"

Hoe lyk die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die verkiesing?

Jannie Rossouw Seminare en essays 2024-04-09

"Met ’n algemene verkiesing op hande weeg vrae oor ekonomiese en politieke vooruitsigte nietemin swaar op die gemoed van baie mense. In Suid-Afrika is hierdie twee verweef."

KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."

KKNK 2024: Monsters

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."

KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."

KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat."

Top