Pasgelaai

Ons skulde deur PP Fourie: ’n resensie

Francois Smith Resensies 2023-12-06

"Dan kan jy oor hierdie kleinigheidjies mor, maar wat veel meer tel, is daardie naelbyttonele teen die einde met ’n helikopter wat oor Bloemfontein stotter, polisiesirenes, flitsende ligte, ambulanse – en die moontlikheid dat almal – óns almal – reddeloos in ’n poel yskoue donker water wegsink."

Bekgeveg oor resensies: Aardbewing in ’n miershoop of tydige waarskuwing?

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-12-06

"Dat daar ruimte vir beide letterkundige resensies en lesersindrukke is, is die meeste mense dit eens. Dit is die vraag wie bevoeg is om resensies te skryf en die aard daarvan wat die afgelope week die toetsborde oortyd laat werk het."

’n Plekkie in die son?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2023-12-05

In hierdie aflewering van “Wat kook in die kombuis?” bespiegel Koos Kombuis oor sy rol as resensent na aanleiding van die polemiek oor die skryf van resensies, en hy vertel oor ’n besoek aan die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal.

Press release: The UCT Summer School, 13 to 27 January 2024

LitNet English 2023-12-05

The UCT Summer School takes place from 13 to 27 January 2024. Download the complete brochure here.

Who will rule South Africa? by Adriaan Basson and Qaanitah Hunter: a review

Rory Riordan Books and writers 2023-12-05

"Maybe it’s good that much of it is now consolidated into one volume – but we’ve heard it so often and for so long that it is hardly now exciting."

RIP Henry Kissinger – influential American diplomat who shaped policy on southern Africa

David Willers Opinion 2023-12-05

"Kissinger arguably saved the world from nuclear war by defusing geopolitical crises on several occasions during the height of the Cold War."

Die onsigbaarheid van armoede

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-12-05

"Armoede maak soveel mense onsigbaar. Armoede stroop mense van alle waardigheid, dit stroop hulle van geleenthede, dit stroop hulle van die basiese reg om as gelyke behandel te word."

Nkosi Sikelel’ iAfval

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-12-05

"Net soos daar twee soorte mense in die wêreld is, dié wat rugpyn het en dié wat dit nog gaan kry, so is daar as dit by afval kom net twee soorte mense in die wêreld: Dié wat swymelend daaraan smul en dié wat begin suurkwyl as hulle net daaraan dink dat hulle verteringstelsel aan so ’n belediging blootgestel gaan word."

Nothing about us without us

Marlene le Roux Opinion 2023-12-04

"As a country we must stop paying lip service by having commissions and task teams and Zoom meetings. We need to implement existing policies effectively, and we need it to happen now!"

Elders gesien: Op die heel mooiste manier

Helené Prinsloo Elders gesien 2023-12-04

"So sluit die jaar se bekendstellings en boekgeleenthede op die heel mooiste manier af: Met Tom Dreyer wat voorlees uit een van 2023 se hoogtepunte (Nou in infrarooi) en Riku Lätti se blouste kitaarklanke en Danie Marais wat voorlees uit wat seersekerlik 2024 se digterlike hoogtepunt gaan wees (hou die koerante dop)."

Willie Burger oor boekresensies, beïnvloeders en die boekebedryf

Willie Burger Seminare en essays 2023-12-04

"Een belangrike aspek van resensies is dat dit nie alleen iets oor die boek sê nie, nie slegs ’n positiewe of negatiewe oordeel hoef uit te spreek nie, maar dat dit as ’n eie stukkie skryfwerk stimulerend behoort te wees, dat dit na aanleiding van die geresenseerde boek iets oor ons wêreld sal kwytraak wat dit selfs vir die persoon wat nooit die boek gaan of wil lees nie, betekenisvol kan maak om die resensie te lees."

Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking

Izak de Vries Leeskringe 2023-12-04

"Diegene wat ’n literêre interteks soek om Jesaja 57:21 mee te verstaan, lees gerus Etienne van Heerden se kortverhaal 'My Kubaan' uit die bundel met dieselfde titel. Baie mense kan steeds nie rus vind na die Grensoorlog nie."

Inter-review with Stephen "Spling" Aspeling about his book, The essence of dreams: An anthology of film reviews

Janet van Eeden, Stephen Spling Aspeling Books and writers 2023-12-04

"[South Africa’s] biggest challenge is self-esteem for our own talents – having to be told who’s world-class by international speculators, rather than realising this through our own people and media. Then, we’re also struggling to get the funding of local films right, performing miracles on shoestring budgets and being expected simply to rinse and repeat these miracles."

Daar is hoop vir die Noord-Kaap en vir die land se kinders: ’n gesprek oor hoe Loeriesfontein Hoërskool se skoolprestasies verbeter het

Naomi Meyer, Sonja Squires SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-12-04

"[T]oe het ons programme begin om ook die verskaffing van middele vir die 10 hoofstrome van intelligensie aan te help. In 2023 het die hoërskool oor die 20 leerders opgelewer wat kon deelneem aan distriks-, provinsiale en nasionale proewe in verskeie sportsoorte, meer as 10% van leerders wat musiekinstrumente kon begin speel, en deelname aan eisteddfods en ander feeste is verhoog."

Press release: Can you tell a story in 500 words?

LitNet Books and writers 2023-12-04

Call for flash stories for a new anthology to be published in 2024.

Investigating the economic viability of commercial olive farming in the North-West Province of South Africa

Anet Magdalena Smit, Wessel Johannes Badenhorst, Marthinus Jacobus Botha Academic research 2023-12-04

"The study will promote awareness of the economic viability of olive farming. If olive farming is economically viable and farmers adopt it, it will create jobs and stimulate the economy."

Ondersoek na die ekonomiese lewensvatbaarheid van kommersiële olyfboerdery in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika

Anet Magdalena Smit, Wessel Johannes Badenhorst, Marthinus Jacobus Botha LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-12-04

"Die studie sal bewustheid van die ekonomiese lewensvatbaarheid van olyfboerdery bevorder. As olyfboerdery ekonomies lewensvatbaar is en boere dit aanvaar, sal dit werk skep en die ekonomie stimuleer."

An investigation on the use of translation methods by Afrikaans language acquisition students

Asambese Mkumatela Academic research 2023-12-01

"The second-language lecturer can make minimal use of translation, especially for difficult words or terminology, as it helps the students to be less anxious. Short translation activities can be given to students to assist them with vocabulary learning on a weekly basis or every other week."

’n Ondersoek na die gebruik van vertaalmetodes deur Afrikaanstaalverwerwingstudente

Asambese Mkumatela LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-12-01

"Die dosent kan vertaling in die tweedetaalklaskamer gebruik, veral vir moeilike woorde en terme, want dit help om die studente minder angstig te laat voel en sodoende word die studente deur die ontspanne atmosfeer aangemoedig en gemotiveer om deel te neem."

LitNet: Q* lui ’n nuwe era in

LitNet Nuusbrief 2023-12-01

LitNet: Q* lui ’n nuwe era in

Top