Graad 9: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

  • 2

Gratis vraestel! Hier is ’n vraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld opgestel is.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 5: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

  • 2

Kommentaar

  • Pholoho Moeketsi

    Kan julle my help met skoolwerk, want ek is in graad 9 en ek moet ook volgende jaar vakke kies Dankie.

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk as mens vir die eksamen voorberei. Dan kan jy die beste moontlike punte behaal. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy beonodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top