Wannie Carstens2013-09-27Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, Voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook Voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-09-27"Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."
2013-09-27Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun het 'n ruk terug by die uitgewer Naledi verskyn. Dié aktuele kwessie is ondersoek deur middel van 'n onderhoud met die skrywers, 'n lees en bespreking van die teks deur 'n lid van Inclusive and Affirming Ministries, Rappport-assistentredakteur Anastasia de Vries, asook deur teologiese praktisyn Laurie Gaum.