Goeiedag,
Ek het hierdie prentjie toevallig en onder 'n ander onderwerp ontvang.
Dit sinnebeeld egter geheel my gevoel omtrent die stille meerderheid en napraters se laakbare minagting vir minderhede se harte en waardigheid.
Ek deel dit heelhartig met elkeen wat die moed het om teen die gebreinspoelde en sosiaal aanvaarbare visse wat dryf, in opstand is.

Rebelse groete,
Cornelius Henn

