Jamain Krige2014-05-27Sopnat van kop tot tone en gewapen met net ’n plakkaat, het ‘n klomp Kapenaars Saterdag 10 Mei besluit om hul stemme dik te gaan maak teen Boko Haram, die terreurorganisasie wat 276 Nigeriese skoolmeisies ontvoer het. Jamaine Krige heet die optog bygewoon.
Louis Kotzé, Charné Goosen2014-05-27Na alle verwagtinge sal breking ‘n beduidende impak hê op die Karoo, haar omgewing en meer spesifiek haar waterhulpbronne, en haar mense, terwyl dit allesbehalwe seker is of die sosio-ekonomiese groei wat voorspel word as gevolg van industriële aktiwiteite in die gebied, die ekologiese impakte sal kan uitbalanseer.
Jaco du Plessis2014-05-27In Orania se biblioteek vertel Elmarie Krynauw vir my van die fotoboek wat Hanlie Retief en ’n fotograaf oor Orania gaan uitbring.