Pasgelaai

The music of Queen in The Show Must On at Grandwest

2014-06-11 Paying tribute to the ever popular music of Queen is The Show Must Go On which runs at the GrandWest Roxy Revue Bar from Friday 27 June 2014 until Saturday 30 August 2014.

Perdevrou se verhaal op die verhoog in Hermanus!

2014-06-11 Die Hermanus Historiese Organisasie bied in samewerking met die bekroonde dramaturg en regisseur Charles J. Fourie van Pringlebaai ‘n aand van toneel aan by die Hermanus Burgersentrum.

Oorgrens-biodiversiteitsregulering in die Antroposeen

Louis Kotzé LitNet Akademies (Regte) 2014-06-11

As gevolg van die toenemende menslike invloed op die aardstelsel is die aarde besig om kritieke kantelpunte te bereik wat tot snelle en onomkeerbare verandering kan lei en lewe op aarde onmoontlik kan maak.

Penumbra by Songeziwe Mahlangu

Jonathan Amid 2014-06-11 Read Jonathan Amid's review of this <em>Sunday Times</em> Award nominee.

LitNet Akademies-leesgoed: Burgert Senekal

Burgert A Senekal 2014-06-11  

Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse, Kyle Seconna, Andile Vellem 2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit  hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.

South African Book Fair 2014: South Africa's most significant female writers

2014-06-11 Liefde, spanning, misdaad, intrige en romanse. Kom luister na vier van Afrikaans se merkwaardigste vroueskrywers.

Voertuie en vaartuie

Humphries du Randt 2014-06-11

Klankopname: Chris van der Merwe gesels oor Die houtbeen van St Sergius

Naomi Bruwer 2014-06-11  Chris van der Merwe gesels met Louise Viljoen oor Die houtbeen van St Sergius – opstelle oor Afrikaanse romans.

Terblanche Jordaan oor emosionele gevangeneskap

Terblanche Jordaan 2014-06-11 'n Man van Springs word daarvan beskuldig dat hy sy gesin jare lank in ’n huis toegesluit gehou het. Maar hoe verskil hierdie geval van 'n ander soort tronk waarin baie mense opgesluit is?

Onderhoudend: Birgit Kuschke

Birgit Kuschke, Louis Kotzé 2014-06-11 "Dit spreek vanself dat, in sommige gevalle, die omgewing nooit weer na sy vorige toestand herstel kan word nie. ‘n Mens sal byvoorbeeld nooit die vernietiging van 300 jaar oue bome kan herstel nie."

Wat 2014 vir Nederland en Europa beteken (Deel 1)

Carina van der Walt 2014-06-11 Carina van der Walt skryf watter twee belangrike gebeure uit die geskiedenis die Nederlanders hierdie jaar besig hou.

Wie's die groot kokkedoor in die kombuis?

Paul Venter, Naomi Meyer 2014-06-11 Daar's nog te veel kokke in die kombuis. Wat kan kykers verwag soos wat kykNET se Kokkedoor II einde se kant toe staan?

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Utopia"

Christina van Deventer 2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Utopia"
Top