Pasgelaai

Het die Afrikaanse kortverhaal Apartheid oorleef?

Kerneels Breytenbach 2014-04-29 Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie.

In memoriam: Tannie Grietjie

Michael le Cordeur 2014-04-29  Michael le Cordeur betreur die verlies van Tannie Grietjie.

OPENlab 2014

Ricardo Peach, Naomi Meyer 2014-04-28 OPENlab is at the Vryfees in June. Applications close on the 5th of May. But what is OPENlab? Ricardo Peach answers Naomi Meyer's questions. 

Gelukwensing aan David Kramer

Jacques van der Elst 2014-04-28 "Die Afrikaanse Taalraad wat ongeveer 40 Afrikaanse organisasies in die land verteenwoordig, is saam met u bly met die eer wat u te beurt geval het met die toekenning van ‘n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch."

Unisa wind ensemble’s first public performance

Ina van Rooyen 2014-04-26 Two orchestral ensembles will perform at Unisa on Sunday 04 May at 16:00 in the ZK Matthews Great Hall. They are the Unisa Wind Ensemble and the Unisa Music Foundation Symphony Orchestra.

'n Fontein voor ons deur deur Marita van der Vyver

Marius Crous 2014-04-25 Lees wat Marius Crous van hierdie boek dink.

vrijheidslied

Jacobus Faasen 2014-04-25

Kuier saam Lizz Meiring en NB-Uitgewers

2014-04-25 Sluit by NB Uitgewers en Lizz Meiring aan vir ’n gratis aand van lekker vermaak en ’n oorsig van die leesboeke wat in ons skole gedoen word.

Ek onthou die 1940’s - Deel 1

Dirk Pretorius 2014-04-25

Die Suid-Afrikaanse Agri-Expo Kaasfees

Charlene Nieuwoudt, Naomi Meyer 2014-04-25 Lees hoekom jy moet kom kaas eet by dié fees.

LitNet: Jou boekedag

2014-04-25 Hierdie week op LitNet: Jou boekedag

Die gesteelde Mercedes

Gustaf Pienaar 2014-04-25 Wat's die verhaal agter dié 1983-model Mercedes wat gesteel was?

Sy het Meeulanders help skep: Herinneringe aan Debora Carstens

Danie Botha 2014-04-25 Met haar dagboeke en herinnerings het sy romansier, televisiedraaiboekskrywer en dramaturg Esta Steyn van Saldanha help skep aan die gewilde televisiereeks Meeulanders.

inne kondoom in

Jacobus Faasen 2014-04-24

Het jy al?

Hennie Fritz 2014-04-24

Gerald Clark and Friends gig for fetal alcohol syndrome

2014-04-24 The Gerald Clark, in collaboration with Fokofpolisiekar, Valiant Swart, Heinz Winckler, Theo Crous, Luna Paige, Natasha Meister and Guy Collins, is raising funds for children with fetal alcohol syndrome.

Shofar Band’s valiant new sound

Zama Sigasa 2014-04-24 “We won’t be afraid because the battle is the Lord’s and not ours.”
Top