Pasgelaai

PEN Young Voices 2013: Freyja

Christina van Deventer 2014-04-30 Christina van Deventer is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees haar wenverhaal.

PEN Young Voices 2013: Terug

2014-04-30 Danie Stander is in 2013 as PEN Afrikaans se finalis in die internasionale "Young Voices"-kompetisie aangewys. Lees sy wenverhaal.

Resensie: Konfetti

Suzette Myburgh 2014-04-30 Komedie is die soort fliek wat ons Suid-Afrikaners die beste doen.

Interview: Lasers in the Jungle

2014-04-30 "I use the form of the vase to bring together the alluring elements of beauty and blend them together with darker undercurrents of fear and paranoia."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle

Jaco Barnard-Naudé 2014-04-30 "Trouens, die huis (ook spesifiek die kombuis) en huishoudelike toestelle staan as ’n komplekse 'objective correlative' in hierdie bundel – ’n intieme ruimte waardeur meerdere emosionele registers deur die fokus op verskillende gebeure en objekte oorgedra word."

Kortlyste vir 2014 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak

2014-04-30 Die kortlyste vir die 2014 Media24 Boeke Literêre Toekennings is bekend gemaak.

Twintig jaar van demokrasie

Danny Titus 2014-04-30 "Twintig jaar van demokrasie? Versigtig wees met die euforie, en terug na die harde werklikhede waar ons almal ‘n bydrae het om te maak."

Dansende Digtersfees 2013-voorlesings

2014-04-30  Die Spier Dansende Digtersfees vind hierdie jaar weer plaas. Indien jy hierdie besonderse fees nie verlede jaar bygewoon het nie, kan jy hieronder sien waarop jy uitgemis het – en ook waarom jy hierdie jaar daar moet wees mee te luister en saam te dans.

wie se vryheid?

Jacobus Faasen 2014-04-29

Opmerking vir Jaco

Jan Rap 2014-04-29

Ek onthou die 1940’s - Deel 2

Dirk Pretorius 2014-04-29

plakkate opsit

2014-04-29

My dam se eende

Sandvelder 2014-04-29 My dam se eende, asook die swart swane wat sedert 1994 hier op die dam kom land het, lewe in vrede met mekaar.

"Droogte" deur Ester Scheffer

Ester Scheffer 2014-04-29 "Wanneer oom Paul-hulle van Poortjie oorkom vir koffie, sit hy en my pa soms lang rukke sonder om te praat. Die vrouens gesels ook minder; praat in bietjies eenkant oor resepte en patrone. Of oor die kinders in die koshuis."

African Library: Tears of the Desert – A Memoir of Survival in Darfur

Annie Gagiano 2014-04-29 Tears of the Desert – A Memoir of Survival in Darfur by Halima Bashir with Damien Lewis is a work of testimony and an important addition to the African archive.

Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe

Marietjie Lambrechts 2014-04-29 "Woorde is rampe, rampe, rampe!
Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."

Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders

Izak de Vries 2014-04-29 Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.

Vonnisbespreking: Die siviele verbod op haatspraak – “Shoot the Boer” in die gelykheidshof, hoë hof en die uitsaaiklagtetribunaal

Anton Kok, Louis Botha 2014-04-29 Artikel 10 van die Wet op Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie skep ’n eisoorsaak gebaseer op haatspraak. Alhoewel howe verplig is om artikel 10 toe te pas wanneer ’n party beweer dat haatspraak plaasgevind het, gebeur dit nie altyd nie.
Top