Andrew Miller se ontdekking

  • 1

Het die neiging om Sondae Die Sondagkoerant te lees. Baat soms daarby. Soos die volgende:

“Die besef van sy naderende einde, en die koue sweet wat inhaak by en saam loop met dié vrees, het Miller anders oor die lewe laat dink: Oor hoe ’n wonderwerk dit eintlik is om iets eenvoudigs soos ’n deeglike stoelgang te kan ervaar.”

Wat 'n ontdekking het die skrywer Andrew Miller nie op 80 gemaak nie! Dit is verkeerd as ek altyd my opinie hierby las. Die vraag is hoe reageer SêNetters?

George Bekker

  • 1

Kommentaar

  • George

     
    Soos ek reeds gesê het is die wonder van die werklikheid verstommend bevredigend. 
     
    Thomas
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top