Ex cathedra

  • 2

Daar is vreeslik baie kenners wat presies weet wat nadoods gebeur, maar van lewe wil hulle niks weet nie.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Beste CM,

    Nou brand ek van nuuskierigheid om te weet wat die sg kenners weet wat nadoods gebeur. Ek dag die Bybel sê dat mens moet glo in goedertrou, en moet aanvaar dat daar 'n nadoodse lewe bestaan sonder enige bewyse daarvoor. Of hoe?

    Groete,

    Pieter Redelinghuys

  • Beste Pieter

    Om enigiets te aanvaar sonder bewyse klink vir my na onsin.  Die versinsels van ons voorgangers getuig nie van ontwikkelde verstand nie. 

    Groete

    CM

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top