Pieter Redelinghuys 2014-08-02 at 06:37 CM, Die verkoop van wensdenkery en fantasieë bring biljoene rande in inkomste vir hulle verkopers in die VSA. Hulle mees suksesvolle verkopers het selfs hulle eie TV kanale en bulder hulle ware uit vir die gepeupel wat waarde soek op die ope mark. Groete, Pieter Redelinghuys Reply
Kommentaar
CM,
Die verkoop van wensdenkery en fantasieë bring biljoene rande in inkomste vir hulle verkopers in die VSA. Hulle mees suksesvolle verkopers het selfs hulle eie TV kanale en bulder hulle ware uit vir die gepeupel wat waarde soek op die ope mark.
Groete,
Pieter Redelinghuys
Pieter
Dit is glo die grootste nywerheid op aarde.
Groete
CM