Pieter Redelinghuys 2014-07-31 at 15:44 Beste CM "Onsigbare almagtige wesens" is maar 'n skim van die verbeelding, soos alles wat sy oorsprong in die brein van die mens het, 'n illusie van die onmagstaat. Beste groete, Pieter Redelinghuys Reply
CorneliusHenn 2014-07-31 at 18:05 Is "paranoïci" dalk 'n meer gepaste woord vir sodanige "stomme ongelowiges"? Reply
CM 2014-08-01 at 07:05 Beste Pieter Die voortdurende akademiese gewroeg en geworstel om dogma en logika te versoen, bly ook 'n illusie. Beste groete CM Reply
Kommentaar
Beste CM
"Onsigbare almagtige wesens" is maar 'n skim van die verbeelding, soos alles wat sy oorsprong in die brein van die mens het, 'n illusie van die onmagstaat.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
Is "paranoïci" dalk 'n meer gepaste woord vir sodanige "stomme ongelowiges"?
Beste Pieter
Die voortdurende akademiese gewroeg en geworstel om dogma en logika te versoen, bly ook 'n illusie.
Beste groete
CM
CorneliusHenn
Wou u dalk kommentaar gelewer het op die stelling?