KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Melt Myburgh2007-10-24Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede ...
Melt Myburgh2007-10-12Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. ...
Sarie Berkhout2007-08-211. Inleiding
- ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...
Jasper van Zyl2007-07-18Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op ...
Antjie Krog, Melt Myburgh2007-04-23Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die ...
Judith de Villiers 2007-03-28Vandag is dit presies twee jaar, twee maande en twee dae sedert ek Suid-Afrika verlaat het. Om die waarheid te sê, slegs tien dae nadat ek my finale NOS-eksamen (vir die ouer garde: moenie vandag die fout maak om van 'n HOD te praat voor 'n ...
Lonkie Mackenzie2007-03-20Volgens die Britse skrywer en opvoedkundige Philip Pullman is taalversorging ’n manifestasie van die liefde. If you love something, sê hy, you want to look after it. Dalk is dít waarom ek so afgeskeep voel by die lees van ...
Melt Myburgh, Melt Myburgh2007-02-28Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...
Elsa Herbst2007-02-20My vorige rubrieke het ek al rokend, of liewer, stokend, geskryf. Hierdie rubriek skryf ek sonder om dit eens te oorweeg om 'n sigaret op te steek. En wel om hierdie rede, vriende: ek het ophou rook! Ek is nikotienvry en skoon van dié ...
Jasper van Zyl2007-02-20Toe ek begin skryf het, het ek begin lees. Ek het enigiets gelees: tydskrifte, rubrieke, internetbladsye, gedigte, koerante, die agterkante van sjampoebottels, lirieke, boeke, inligtingsbrosjures. Noem dit, ek het dit gelees. Antjie Krog het ...
Melt Myburgh, Melt Myburgh, Johan Bakkes2007-01-29Alles is die waarheid, met 'n knippie sout, want my ma het altyd gesê: "'n Mens donner nie 'n goeie storie met die waarheid op nie."
Jasper van Zyl2006-12-12"Jy kla oor die toestand van ons landwel, fokken doen iets daaromtrent!"- Fokofpolisiekar - "Brand Suid-Afrika" Alles het oorsake. Hierdie lewe van ons is 'n kettingreaksie. Ons loop. Ons trek skoene aan want ons ...
Lonkie Mackenzie2006-11-07Ek wag nou al byna vyf maande lank vir 'n “gut”-reaksie op Jeremy Maggs se strontstorting oor onderwysers wat vroeër vanjaar in The Herald verskyn het. Beteken hierdie lang stilswye dat ons onderwysers nou ...
Elsa Herbst2006-11-06Toe ek 'n vriendin van my vra wat sy dink die verskil tussen pornografie en erotika is, was haar antwoord: “Nie veel nie; die een het 'n kunstige geurtjie terwyl die ander walglik en skokkend is. Al twee maak maar jags. Oor erotika voel die ...