KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
George Claassen2012-08-02"Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo."
2012-07-26Daar bestaan 'n skole- en senior afdeling van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Die wenners van die vereniging se nasionale skryfwedstryd, Skrywers 2012, is nou bekend.
2012-07-26"Wil jy stories skryf wat lesers se nekhare laat rys? Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 25 Augustus 2012 om 8:00 – 15:00 in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Pres Brandstraat, Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer, Francois Bloemhof."
2012-07-25Die spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.
George Claassen2012-07-19"Vra maar die mediese navorsers wat reeds meer as drie dekades lank stry om die slim MI-virus te uitoorlê en ’n teenvoeter vir die dodelike vigs te kry waarheen die virus onvermydelik op pad is as dit eers vastrapplek in die mens gekry het: Dis evolusie, daagliks, voor ons oë aan die gebeur."
Naomi Meyer2012-07-18Alle Suid-Afrikaners wil die land se jeug bemagtig sodat almal kan voordeel trek uit mense wat goed opgelei is, maar waar kry mens die geld vir hierdie opleiding? Spurgeon Haddon-Wilson vertel vir Naomi Meyer van Rachel's Angels.
Steyn du Toit, Ronel Nel2012-07-13Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.
2012-07-12As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.
Jani de Bruin, Naomi Meyer2012-07-05’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.
George Claassen2012-06-29"Dit het tyd geword om bewese en beproefde wetenskaplike kennis weer sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse samelewing te gee."
2012-06-21Alle lesers wat in Junie vir ’n jaar lank inteken op die elektroniese weergawe van Hoezit! staan ’n kans om een van vyf Nintendo 3DS-konsoles ter waarde van R1 999 elk te wen!
Elzette Steenkamp, Catherine Snel2012-06-07Elzette Steenkamp in gesprek met Catherine Snel oor die Afrikaanse Taalmuseum se verskeie opvoedkundige projekte.
Fanie Viljoen2012-06-05"Ek het voor tienuur die oggend ’n hele blok donkersjokolade in, en dis dalk die perfekte manier om jou kop aan die gang te kry en te dink aan die bittersoet verleiding van ruimtewesens en Vreemde Vlieënde Vaartuie ..." Leer by Fanie Viljoen oor hoe om ’n wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf.
2012-06-01LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!
Danie van Wyk, Naomi Meyer2012-05-30Danie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.
Elzette Steenkamp2012-05-29Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.