Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Robin Williams: die kaptein en die kluisenaar
2014-08-15 Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.Fokusberoep: Juweliersontwerper en –vervaardiger
2014-08-15 Is jy kreatief en kunstig – en wil jy ’n juwele ontwerp en vervaardig? Phia Mans vertel wat dit beteken.ATKV-Kinderboektoekennings 2014
2014-08-06 Hier is die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings 2014.Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap
2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein
2014-07-03Laai hierdie luisteroefening en memorandum, gebaseer op die film Faan se trein, vir Afrikaans Huistaal (Graad 12) gratis af.
Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen
2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!
2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.Verlore in vertaling?
2014-06-24 Hoe leer kinders lees in 'n klaskamer waar daar meer as een taal gepraat word? Adinda Vermaak deel haar gedagtes.Iewers vlieg daar fairy dust deur Marisa Haasbroek
2014-05-27 Keina Swart gee haar indrukke van hierdie boek – wat jongvolwassenes van alle ouderdomme sal geniet.2014 ACT Scholarship Awards open for registration
2014-05-23 As last year’s winners settle into life at their chosen Universities, a new set of matriculants can start preparing to be put through their paces, and make their dream of becoming a performing artist a reality.Twee vriende
2014-05-20 Hulle gaan toe na haar klas toe en “vra” of hulle asseblief die klere (daar is nie ’n gebarewoord vir “onderbaadjie” nie – klere is klere, vir hulle in elk geval) kan aantrek en of sy ’n foto sal neem.Eet en leer jou slim, Hantam Hoërskool!
2014-05-16Hantam Hoërskool het 'n 82%-matriekslaagsyfer, maar wil 100% behaal. Sonja Squires vertel hoe haar breingebaseerde voedings- en leerproses hulle help.
Les-idees en werkkaarte rondom tienerroman Hoopvol
2014-05-15Laai gratis les-idees en werkkaarte rondom die tienerroman Hoopvol hier af.
ATKV Kinderboekskryfskool 2014
2014-05-13 Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder
2014-05-12Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.
ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50
2014-05-06“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”

