Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Les-idees en werkkaarte rondom tienerroman Hoopvol
2014-05-15Laai gratis les-idees en werkkaarte rondom die tienerroman Hoopvol hier af.
ATKV Kinderboekskryfskool 2014
2014-05-13 Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder
2014-05-12Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.
ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50
2014-05-06“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”
Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders
2014-04-29 Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.Kuier saam Lizz Meiring en NB-Uitgewers
2014-04-25 Sluit by NB Uitgewers en Lizz Meiring aan vir ’n gratis aand van lekker vermaak en ’n oorsig van die leesboeke wat in ons skole gedoen word.Vraestelle vir die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal
2014-04-23LitNet vier vandag die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal. Besoek die LitNet Kuberklas vir 'n verskeidenheid skoolnotas en vraestelle in Afrikaans.
Skerpskryf - kompetisie vir leerders
2014-04-09Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein. Dit word vanjaar vir die vierde keer aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl.

